Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ajee B&B Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 16, Denneburg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ajee B&B Accommodation bied B&B-verblyf in die Paarl sowat 1 km vanaf die middedorp.

Die gastehuis beskik oor 2 kamers wat individueel versier is. Dit kan as 'n geheel bespreek word vir 'n groep van 4 gaste. Die kamers het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer wat gedeel word. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar en by die prys ingesluit. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die gastehuis bied ook WiFi, 'n sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Daar is parkeerplek op die perseel en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Ajee B&B Accommodation is die ideale verblyf as jy die winkels, restaurante en omliggende wynlandgoedere en wynproeplekke in hierdie deel van die Kaapse Wynlandstreek wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Ajee B&B Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Uysstraat 16, Denneburg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ajee B&B Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 16, Denneburg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf05IXf0odZolE3ZliaCd0FEC8hVMltmeQZPg0GhJWplUNAmXht?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 16 Uys Street Denneburg 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.73356 18.98197