A.J.M Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A.J.M Accommodation is slegs 6 km buite Delmas langs die N12- en R50-kruising.

Verblyf word aangebied in 8 en suite-kamers. Al die kamers het enkel- en/of dubbelbeddens. Die kamers het verwarmers, TV's met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Al die kamers word daagliks skoongemaak, selfs oor naweke en openbare vakansies.

Gemeenskaplike geriewe sluit 'n lapa, 'n TV met volledige DStv en 'n Jacuzzi (op versoek) in. Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die eetarea het 'n mikrogolf en yskas.

Veilige onderdakparkeerplek word ook voorsien. Die plaas het 24 uur-geslotekringtelevisie en 'n sekuriteitsbeampte wat gereeld die plaas patrolleer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A.J.M Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false