Belfast Akkommodasie by Akker Gastehuis | LekkeSlaap
+6
+6

Akker Gastehuis

Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smitstraat 16, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Akker Gastehuis is in Belfast in Mpumalanga geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n sakereisiger, 'n paartjie of oornaggaste. Dit is lekker naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die grasdakdubbelverdiepinghuis beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n TV met OpenView-kanale, en linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.

Die sitarea het 2 stoele en 'n koffietafel.

Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Akker Gastehuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Smitstraat 16, Belfast, 1100, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smitstraat 16, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03a47fcf9f62b415a635695bfa6ef75de687e78dfd80a29304c499892466e921d96cdef8261c7d85f7488c7ad9953453773c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 16 Smit Street Belfast 1100 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.679068 30.035118
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za