Calvinia Akkommodasie by Akkerdam B&B | LekkeSlaap
+21

Akkerdam B&B

B&B
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierlingstraat 10 , Calvinia , 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Akkerdam B&B is in Calvinia aan die voet van die Hantamberge, halfpad tussen Kaapstad en Upington.

Verblyf word gebied in 4 individuele kamers met dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, asook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n TV met sekere DStv-kanale.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. ‘n Heerlike ontbyt word bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Vierlingstraat 10 , Calvinia , 8190, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierlingstraat 10 , Calvinia , 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvzb44dRpGy1Kbp5zN693fwJySuJhHnBn48WJCnjUX1tmtuFbxV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 10 Vierling Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.463218 19.774949
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za