LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Noord-Kaap

Akkommodasie @ Black Ginger

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Phumla Garage, N12 Doornfontein, Warrenton, 8530, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Akkommodasie @ Black Ginger is langs die N12 in Warrenton net 80 km noord van Kimberley. Dit bied maklike toegang vir gaste wat die area wil verken en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Verblyf is beskikbaar in 3 vrystaande houthuisies met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die leefarea het lugversorging en 2 enkelslaapbanke.

Die tweede en derde eenhede het elkeen slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer van elkeen van hierdie eenhede het 'n stort, toilet en wasbak. Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Al 3 eenhede het stoepe met 'n mooi uitsig oor die tuin.

Die huisies gebruik sonkrag en 'n kragopwekker en word dus nie deur kragonderbrekings geraak nie. Daar is ook JoJo-tenke en drukpompe om lopende water te verseker. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tim B
Besigheidsreis
5.0
Clean and convenient. Great place for an overnight stay. Clean and easy to get to and conveniently located next to a well-stocked filli...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Stephanie S
Besigheidsreis
5.0
Baie gerieflik en maklik op roete. Sien sterre.
Aug 2025
Tammy S
Saam met lewensmaat
4.8
Good. The place was clean; the only downfall was the geyser situation as we had no hot water.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Maritza D
Gesin met klein kinders
4.8
Ons het heerlik gebly, gebraai, geslaap en gekuier! Jy word wakker in 'n sprokieswêreld! Die takbokke, emus, Gerda die donkie en Poon die ponie het di...
Sien meer
Mei 2025
Danie R
Besigheidsreis
4.2
Peaceful. Skoon en netjiese eenheid. Sal net voorstel dat hulle vir oornag gaste melk los. Asook geriewe om skottelgoed te kan was. Sepie in badkamer ...
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Pedrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • Phumla Garage, N12 Doornfontein, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • Gaste dink Akkommodasie @ Black Ginger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Phumla Garage, N12 Doornfontein, Warrenton, 8530, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ce41594168a34bbce2776eb481c53cf01879702fd2b889f8a435f76f1b4994b745176d60fc23a7cac31f9b6923c684fe1e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Phumla Garage N12 Doornfontein 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -28.13153688136 24.839757372576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang