Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 6 Mei 2019 tot 29 Nov 2019.

Beskrywing

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation in Nottingham Road is die ideale oornagplek vir besoekers wat die Midlands Meander wil verken.

Gaste kan kies uit 3 eenhede: Chameleon 1 is ideaal vir 2 mense, met 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel. Chameleon 3 het 'n dubbelbed. Chameleon 2 het 4 enkelbeddens en 'n slaapbank vir 'n groep van tot 5.

Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kamers het ook 'n TV met plaaslike kanale, mikrogolf, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het 'n privaat ingang. Neem asseblief kennis dat rook verbode is by Chameleon Overnight Accommodation. Parkeerplek is beskikbaar.

Die galery en winkel bied verskeie en unieke geskenkies en gaste kan ook aan loodglas-, pottebakkery-, spanbou- en kookklaskursusse deelneem. Fietse kan ook gehuur word of gaste kan die Midlands Meander verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 R690 per nag (plek vir 2)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 6 Mei 2019 tot 29 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za