Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 38 resensies vir Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Andre L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kry waarvoor jy betaal.

Dit is nie vyfster nie, maar teen die prys kry jy wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

We loved meeting you and chatting to you Andre.
Jan & Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Shane N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Shane N
Saam met vriende

Okay.

Place should be rated as a back packers accommodation and not self catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Shane, Thank you for your review. The accommodation is listed as a guesthouse as we offer 'Overnight Accommodation' yet completely different from that of a Backpackers. Therefore we clearly say in our name, our description and our welcome letter that we are not self-catering. The images in the advert correctly display the facilities and what is available in the units.
We offer affordable overnight accommodation for those who would rather save and splurge on eating out, etc, as you said you like doing!
We loved meeting you and chatting to you and wish you many more travel adventures.
Jan & Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Renier S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike oornaggeriewe.

Ons het baie lekker oornag met goeie veiligheid. Die Aladdin's atmosfeer is baie rustig en ontspanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Renier, julle is absoluut fantastiese gaste en ons hoop om julle gou weer te sien. Jan en Louise.

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Renate N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renate N
Saam met vriende

Simple plain and clean - just for overnight accomodation.

The unit was clean, plain and and we enjoyed staying there overnight. This is not a unit for a holiday.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Eenvoudig en skoon - net vir oornagverblyf.

Die eenheid was skoon, eenvoudig en ons het oornag. Dit is nie 'n eenheid vir 'n vakansie nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Dankie vir die resensie Renate. Dit was lekker om jou en julle familie te ontmoet. Dit is gaaf dat jy uitwys dat C2 beste is vir Oornag Akkommodasie vir reisigers of vir troues. Dankie daarvoor. C1 en C3 is wel bietjie meer maar beter vir 'n paar dae in die Meander. Ons hoop om julle weer te sien vir 'n paar dae se lekke verkenning!

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Sane L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sane L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en cosy.

Lekker oornag plek op pad en naby als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Hallo Sane, dankie dat jy die moeite doen om 'n resensie the skryf. Ons waardeer dit vreeslik baie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Jan & Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Anton S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Gesin met tieners

Goed gewees. So bietjie beknop, maar nie te veel nie. Eienaar was baie vriendelik.

Niks fout met die verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Anton
Dit was lekker om jou en jou mooi familie te ontmoet. Dis jammer dat julle so laat gekom het, maar ons hoop julle kan volgende keer tyd spandeer in ons mooi omgewing. En miskien 'n groter eenheid bespreek.
Vriendelike groete
Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Frikkie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient stay-over in Nottingham road.

Clean and comfortable, central location, friendly and helpful hosts, what more can you want?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Frikkie.
Ons het geniet om jou en jou farm-girl te ontmoet, en die katte het die aandag vreeslik waardeer.
Ons hoop om julle weer te sien as julle in die omgewing is.
Vriendelike groete,

Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Brenda B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place for that one night stopover in Notthingham Road.

Really has all you need for that one night. Really comfortable accommodation and hosts are super friendly. We had an 8 legged critter door guard for the night - I wish I could post photographs on this review. I am pretty certain it was a rain spider. We called her Emily. We left her in peace as she was sure to scare any unwelcome guests if they were to arrive! The next morning she was gone. Spiders and jokes aside: if you want to travel Notthingham Road and surrounds and need a bed for the night - Chameleon is the perfect spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Dear Brenda,
Thank you so much for your review.
We promise to look after Emily should she ever come visiting, and hope to see you again soon in our beautiful part of the world.
Warmly,
Louise and Jan

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Esme N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme N
Gesin met tieners

Bekostigbare verblyf en uitstekende diens.

Baie bekostigbaar! Het weer hier aangeklop na dit die enigste verblyf was wat beskikbaar was 'n paar jaar gelede met erge sneeuval. Het toe uitstekende diens gekry en nou weer. Moenie luuksheid verwag teen hierdie pryse, maar maak tyd om met die mense hier te gesels, winkels en boeke asook tuin te bestudeer. Dan ontdek jy iets wat geld nie kan koop nie - passie, opregtheid en omgee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat jy tyd spandeer om vir ons 'n resensie te doen, Esme.
Dit was lekker om weer die sneeu-bunch te sien.
Ons sien uit daarna om jou en jou oulike familie weer te sien as julle in die omgewing is, met of sonder sneeu.
Vriendelike groete
Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Karen L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karen L
Gesin met klein kinders

Was well located, nice hosts but needs some TLC - definite needs paint and looks very run down.

Was well located, nice hosts but needs some TLC - definitely needs paint and looks very run down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sara D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sara D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop. Eenvoudig.

As jy nie baie wil betaal nie en 'n skoon slaapplek wil hê, is dit ideaal. Die Tuin-eenheid is baie klein, weg van die straat af en het 'n lekker stoep. Dis bietjie lawaaierig, omdat dit reg langs die Spar se Tops is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M
Gesin met tieners

We found the accommodation to be perfect for our requirements.

The accommodation was neat clean and well situated. The host was friendly and helpful and so were the staff. We would not hesitate to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Dear Tracey
We appreciate you taking the time to do a review.
You and your family were a pleasure to host and we hope to see you soon again.
Warmly
Jan & Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Tomas F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomas F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te te bly.

Baie billike en heerlike verblyf bedryf deur twee uitstaande kunstenaars. Die diens was goed en baie gasvry. Ons besoek aan hul kunsgalery (loodglaswerk en pottebakkery) was die sjerrie op die koek van 'n baie aangename en puik oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Tomas, vir jou vriendelike woorde. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien en nog so n bietjie te kuier!
Warm Middelandse groete,
Jan & Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Christo P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P
Gesin met klein kinders

Goedkoop slaapplek voldoende vir die prys.

Die verblyf was soos geadverteer. Goedkoop oorslaapplek vir die koste sensitiewe verbruiker. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Dankie Christo.
Ons hoop om julle op n volgende oorstop weer te sien.
Vriendelike groete.
Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Nkululeko M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nkululeko M
Saam met vriende

The stay and everything was perfect.

Friendly staff and the owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Thank you so much for your review.
You guys were a real pleasure to host, and we hope to see you soon again.
Warm regards,
Jan, Louise and staff

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Ewert K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ewert K
Gesin met klein kinders

RDP huis wat iemand probeer verhuur as 'n kothuis.

Die eenheid sit 100 m van 'n Spar met 'n bottelstoor, wat beteken dis 'n geraas en baie mense wat op en af voor die eenheid verbyloop. Mens voel nie veilig nie. Die eenheid sit ook reg langs die hoofstraat. Jou kar parkeer in die hoostraat met net 'n klein hekkie wat hom beskerm onder 'n vervalle afdak. Die eenheid is baie verouderd, voel goedkoop, afgeskeep en is baie klein. Dit voel letterlik soos 'n buitekamer wat iemand probeer halfhartig omskep het in 'n Cottage. Die TV is stokoud, klein en werk nie. Die yskas is 'n goeie 20 jaar oud en die meubels lyk soos iets wat iemand uitgegooi het en toe ingedra het in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Hallo Ewert
Dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer dat ons bekostigbare (budget) akkommodasie julle nie gepas het nie. Ons hoop julle sal volgende keer iets vind wat julle behoeftes bevredig, want die Meander is n veilige, vreedsame en beeldskone bestemming. Ons deur staan altyd oop sou jy n probleem he terwyl jy hier oorbly. Dit is jammer dat jy geen probleme geraporteer het nie, want jou gemak is belangrik vir ons. Ons is ook meer as gewillig om jou op te gradeer na n duurder eenhied indien nodig.
Vir reisigers wat bekostigbare, skoon akkommodasie soek met vriendelike ontvangs, hoop ons dat voornemende gaste ons ander resensies van dieselfde eenheid in gedagte hou. Vriendelike groete, Jan & Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Merle Ann W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle Ann W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike mense.

Was 'n goeie verwelkoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Dankie Sune.
Ons hoop julle het 'n mooi troue gehad.
Ek is jammer ons kon nie totsiens sê nie, maar ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Geert V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik en gesellig.

Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Ons het ons kuier geniet en kan Aladdin’s Chameleon Overnight Accommodation sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Beste Geert,

Baie dankie, ons waardeer dit baie. Julle het sommer soos ou, langverlore vriende gevoel teen die tyd dat julle klaar op die Meander gekuier het!

Ons hoop om julle weer te sien met jul volgende besoek.

Vriendelike groete,
Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Pierre V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Presies soos geadverteer: skoon en netjies, warm bed en stort. Al wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Pierre.
Ons hoop om julle gou weer te sien. Volgende keer moet julle no 1 met die kaggel probeer.
Dit was so spesiaal om julle te ontmoet.
Vriendelike groete
Louise en Jan

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Marie' D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie' D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie klein, maar gerieflike akkommodasie.

Ideale oornagverblyf indien mens Nottingham Road wil verken op pad na/terug van die Suidkus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Dankie Marie, vir jou vriendelike woorde. Dit was lekker on julle te ontmoet en ons hoop om julle binnekort weer te sien op pad see toe. Volgende keer kan julle dalk Chameleon No1 probeer, wat baie ruim is met 'n koningin grootte bed en 'n kaggel.
Nottingham Road wag vir julle.
Vriendelike groete
Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Johan D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders op jou pad.

Ons wil net baie dankie sê aan Jan en Louise vir hul gasvryheid. Ook die oulike en pragtige handewerk in hul winkeltjie. Die loodglaswerk is uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Johan, dit is gaaf van jou om die tyd te vat om vir ander van ons te vertel.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Gerhard G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf in lekker omgewing.

Ons het oornag by Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation as 'n pit-stop tussen die Suidkus en die Drakensberge. Die Midlands Meander en Nottingham Road bied baie interessante plekkies om te besoek, by te eet en tyd by te spandeer. Aladdin's is gemaklik, netjies en skoon en ons het ons tydjie daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Dankie vir julle vriendelike woorde, Gerhard.
Ons hoop om julle weer te sien op julle volgende pit stop!

Vriendelike groete
Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Roelof V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Dankie Roelof, ons hoop julle kom gou weer hier in ons wonderlike Midlands kuier!

Vriendelike groete
Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Monique A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monique A
Saam met vriende

Compact, but comfortable.

The unit had all the amenities we needed, the 1 room was a little small, but the single beds were very comfortable. Louise and Jan van Niekerk were very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Monique
Dankie vir jou review.
Vriendelike groete
Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Stiaan M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stiaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit is baie goeie akkommodasie om die area te verken of sommer net te oornag op pad see toe of terug. Dit was baie aangenaam om Afrikaans te kon praat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie vie die review Stiaan.
Ons hoop om julle gou weer te sien en lekker te chat.
Jan & Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Johan P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation is baie sentraal geleë in Nottinham Road. Die onmiddelike omgewing voorsien aan alle behoeftes. Dis goedkoop verblyf en daar kan nie meer van die fiesiese verwag word nie. Die eienaars Jan en Louis baie hulpvaardig saam met hulle personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, perfekte plekkie om te oornag!

Baie baie spesiale dankie aan Jan! Wow, so vriendelik! Die plekkie was heerlik na 'n laaaang dag op die pad. Was heerlik om bietjie geskiendenis oor die dorpie te hoor. Dankie vir al die aanbevelings wat Jan vir ons gemaak het, ons het dit vreeslik baie geniet! Julle sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Liewe Chanelle. Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit om julle weer te sien, en volgende keer vertel ons julle van nog lekke plekke om te besoek. Vriendelike groete, Jan en Louise.

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Ben . - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben .
Saam met vriende

Dit was 'n goeie ervaring gewees, ons sal weer van julle verblyf gebruik maak. Dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat jy jou ervaring deel. Ons het baie lekker met julle gesels en sien uit na julle volgende kuier!

Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Vivian S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Vivian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die matras was van goeie gehalte.

Nou nie 'n plek waarna ek sal terugverlang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Vivian
Ons is jammer dat on nie n fit was vir jou vereistes nie. Ons hoop dat jou met jou volgende besoek aan die Midlands iewers sal bespeek wat meer in jou smaak val.
Ons aanvaar dat budget akkommodasie nie vir almal is nie, maar dat daar wel mense is wat akkommodasie teen redelike pryse verlang wat nie luukses insluit nie, maar wel goeie beddens, soos jy noem, en warm water en skoon linne en om veilig te slaap
Vriendelike groete
Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Belinda D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik 'n baie vriendelike, netjiese plek om te oornag en sal beslis weer daar bly.

Die eenheid was baie skoon en netjies. Moet niks verander aan die plek nie want dit was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Liewe Belinda, baie dankie vir jou vriendelike woorde. Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Marietjie Markham M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie Markham M

It is reasonably priced and met our requirements.

The accommodation is simple and basic. Our priorities were clean linen and clean ablution facilities. This we had and an added bonus was the electric blankets and wall heater. Despite the weather being really cold and damp, we slept warm and well! I wouldn't recommend this type of accommodation for a long stay as the kitchen area is rather cramped and the table is overloaded which leaves almost no workable surface to serve a meal etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Dear Marietjie. Thank you for your review. One cannot be overly cautious when it comes to the temperatures which can drop unexpectedly in Nottingham Road, so we are happy that you were cosy!. We appreciate you pointing out that there is really no kitchen, as we are advertising overnight accommodation and try to make sure everyone knows it is not self-catering. We hope you enjoyed some of the many excellent restaurants nearby.

Warmest regards,
Jan & Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Esua D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esua D
Gesin met klein kinders

Lekker geslaap.

Ons is vriendelik ontvang en het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n gradering te doen, ons waardeer dit regtig.

Ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Vriendelike groete,
Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Dawid B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B
Saam met vriende

Lekker.

Ons was 'n groep manne wat wou gholf en kuier in die Midlands, en die verblyf was perfek vir ons groep. Heel veilig en netjies, sluit toe en geniet die area en kom terug na 'n lekker rusplek in die hart van Nottingham Road. Ons kon sommer stap na die hotel en die Bierfassel toe. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Beste Dawid,
Baie dankie dat jy moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Julle manne was 'n wonderlike groep en 'n plesier om hier te hê. Ons hoop ons gholfbane roep julle binnekort weer.
Vriendelike groete tot volgende keer. Jan en Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Johan G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelike verblyf.

Het nie baie veilig gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir jou resensie. Ons is jammer jy het nie veilig gevoel hier in rustige Nottingham Road nie. Ons woon nou al twintig jaar baie lekker en veilig hier en deel graag ons dorpie met ander wat wil wegkom van die stad. Daar is wel diefwerings, maar dis eintlik daar sodat julle gerus kan slaap! Ons sal egter meer moeite doen om ander besoekers veilg te laat voel.

Ons is darem bly dat julle en jul voertuig toe veilig was vir die twee nagte wat julle by ons deurgebring het en hoop dat julle julle kuier in die Midlands verder geniet het.

Vriendelike groete,
Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Belinda F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda F
Gesin met klein kinders

Just what we needed for the weekend, warm and inviting.

Louise and Jan our host were awesome and friendly and made it a very comfortable yet short stay. Just what we were looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Dear Belinda
Thank you for sharing your experience. We really appreciate you taking the time to review and hope to see you and your lovely family soon again!

Warm Regards
Jan and Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Paula E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Paula E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what is advertised and wasn't very clean.

Rather expensive for what you get!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Liewe Paula
Ons is jammer dat jy nie waarde vir geld kon vind in ons akkommodasie nie.
Hierdie is woordeliks ons advertensie vir ons oornagplek: "Chameleon 3 het 'n dubbelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kamers het ook 'n TV met plaaslike kanale, mikrogolf, yskas, asook tee- en koffie-maak geriewe. Die eenhede het 'n privaat ingang. Parkeerplek is beskikbaar."
Hierdie is die epos wat almal ontvang voor hulle inboek om seker te maak jy weet wat om te verwag.
Ons eenhede is nie selfsorg nie, maar oornag akkommodasie vir reisigers wat die begroting dophou. Ons bedien nie ontbyt nie, maar daar is baie goeie restaurante binne 'n paar minute van ons af."
Laat weet tog asseblief vir ons wat nie beskikbaar was wat op ons advertensie is nie, want dit is vir ons baie belangrik dat wat op die foto is en op die lys is wel is wat jy kry. Aangesien ek persoonlik die kamer geinspekteer het en ons geen klagtes van julle gekry het terwyl julle hier was nie weet ons nie waarna jy verwys as, "not what was advertised".
Ons wil graag ons oornag akkommodasie aanhou aanbied vir mense wat iets bekostigbaar in die Middelande soek en sal meer besonderhede van jou af waardeer oor waaroor jy ontevrede was.
Vriendelike groete
Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Ivy S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy S
Gesin met tieners

Goeie plek om die Midlands Meander te verken van. Plek is skoon, netjies en het ruimte met 'n stoep om op te sit en rus na 'n dag van verkenning.

Die eenheid is gerieflik en skoon. Jou kar is agter 'n hek met slot. Die ligging is gerieflik om die Meander in te verken en daar is heerlike eetplekke in die omgewing met Spar binne loop afstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Liewe Ivy,
Ons waardeer dat jy jou ondervinding met ander deel. Ons is bly om waarde vir geld te kan gee, en hoop julle kom gou weer ons wonderlike Midlands Meander omgewing verken.
Vriendelike groete,
Louise

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Fred S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fred S
Gesin met tieners

Die eienaars is wonderlike mense, het verblyf heerlik gemaak.

Sagte beddens, kamers baie netjies, moeite gedoen om verwarmers aan te skakel voor aankoms, eienaars vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer

Dankie Fred, dat jy die moeite gedoen het om jou ondervinding met ander te deel. Ons hoop om altyd waarde vir geld te gee, so waardeer jou resensie en hoop om julle gou weer te sien.

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robin-straat 2, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiY2Q3YWExLWQyOTItNGE3NS05ZjVmLTljZmUwNmE4NGViOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 2 Robin Road Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.359523377074 29.993483320766
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem