Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alamapstieks

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir Alamapstieks
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Frikkie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie L
Gesin met tieners

Ons het lekker gekuier. Baie dankie.

Alarm het nie altyd gewerk nie, kraan wat gedrip het en die krag het twee keer ge-trip verder het ons as gesin lekker gekuier. Baie dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alamapstieks se terugvoer

Hi Frikkie
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons het die eienaar in kennis gestel oor die alarm, baie dankie dat jul dit noem. Wat die krag betref, het ons hieraan ook aandag gegee. Ons is egter bly om te hoor dat jul ten spyte hiervan nogsteeds lekker gebly het en sien uit na jul volgende besoek.

Alamapstieks
Candy B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Candy B
Gesin met klein kinders

Not a very clean home. Very basic.

Upon arriving at our destination, the property was littered with dog poo all over the outside garden area of the property. We had to go around and clean up ourselves before being able to make our way around the property. As pet owners and a group that travels regularly with our dogs, it was not a very pleasant start to our holiday. We also ran out of gas for the stove on the morning of the second day of our stay and had to spend time trying to arrange for a full gas tank with the office. The place in general was also just not very clean. And very dusty. The wifi cut out a few times. But that could have been the weather, so won't fault the accommodation for that. The upside to this holiday destination was that it was a few steps to a wonderful, clean beach. Which was the highlight of the trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alamapstieks se terugvoer

Dear Candy,
Thank you for the feedback. We are sorry that you had to experience this and just wish you had called us regarding this. We would love to make up for this unpleasant experience with your next booking, and we look forward to welcoming you back.

Alamapstieks
Kevin A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin A
Saam met vriende

We liked the rooms having their own bathrooms.

The only problem we had was that the braai/fireplace was blocked with soot. We made a fire and the entire house was filled with smoke. Very unpleasant. We reported the situation and the administration team on duty went the extra mile to assist us by giving us a different house with a fireplace that was working. I would recommend that the owners of Alamapstieks change the design of the cowl so the extraction is from all directions and not just north/south.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alamapstieks se terugvoer

HI Kevin
Thank you for your feedback. We are sorry about the problem with the inside fireplace, we found that this becomes problematic based on the direction of the wind blowing. We did discuss with the Home Owner and he attended to it. We are happy that we could move you to another house when the problem occured and that you enjoyed your stay. We look forward having you back as our guests again

Alamapstieks
Gwen S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

We just loved the 3 braai areas. Great place to stay with family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alamapstieks se terugvoer

Alamapstieks is indeed a nice family house, so glad to hear that you enjoyed it. And I agree, the braai areas are just amazing, all over. We look forward to welcome you back again in the near future.

Alamapstieks
Natasha A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A
Gesin met tieners

Our stay was lovely. We could have our fur babies with us and the beach was close enough not to worry when the kids went on their own.

We felt safe staying there. So many options to braai based on the weather. The teenagers were happy with the wifi and outdoors and the dogs had the most fun being with their family and walking on the beach. Loved it. If you have a big family there's plenty of room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alamapstieks se terugvoer

Hi Natasha,
Thanks so much for the feedback on Alamapstieks, we are glad to hear you enjoyed your stay with us. We look forward having you back again as our guests in the future.

Alamapstieks
Bryce C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bryce C
Gesin met klein kinders

It was a perfect getaway.

More good than bad. Only problem was DStv being dysfunctional. Nonetheless it was a perfect getaway. Very cosy, warm place. Place was kept neat and tidy. Well equipped. Nice deck to have sun downers and nice braai facilities and pet friendly and walking distance to the beach. I would recommend it to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was die ideal wegbreek.

Meer goed as sleg. Die enigste probleem was die DStv wat nie funksioneel was nie. Nietemin was dit 'n perfekte wegbreek. Baie knus, warm plek. Dit word netjies en skoon gehou. Goed toegerus. Mooi dek om 'n skemerkelkie te geniet, met braaigeriewe. Dit is troeteldiervriendelik en stapafstand van die strand af. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alamapstieks se terugvoer

Hi Bryce, many thanks for your feedback. Just a pity about the DStv not working, I hope we can make this up to you with a next stay. We are however happy to hear that you had a wonderful stay at Seashells, indeed one of our very cosy places.

Alamapstieks
Astrid A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid A
Saam met vriende

Very nice cosy accommodation for a group.

Neat, comfortable and convenient 3 bedroom 3 bathroom house.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie nice snoesige akkommodasie vir 'n groep.

Netjies, gemaklik en gerieflike drielsaapkamerhuis met drie badkamers.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco O
Saam met vriende

Rus en vrede.

Baie dankie aan Seashells! Warm water, skoon beddegoed en netjiese verblyf. As jy nie pynlik is op 'n wegbreek nie is dié net die regte plek met 'n mengelmoes van oudhede en moderne aksente, alles daar wat jy kan aan dink vir 'n wegbreek is daar. Braaigeriewe is bietjie geroes en het ons eie rooster gebruik. Andersins het almal baie lekker gekuier en gebly. Sal weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bert M
Gesin met klein kinders

Great spot close to the beach with lovely upper deck for braai, sunsets and great open space feeling!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon N

Lekker, maar kan sekerlik verbeter.

Buite meubels op die boonste vlak is 'n risiko, aangesien die meubels verweer is. Die eienaar se reaksie toe ek dit vir hom noem, "ek wag maar tot dit breek". Ek dink dit hou 'n gevaar in vir gaste. Die stoof kan ook opgegradeer word. Die gasbottel staan langs die stoof. Nie veilig nie! Veldmuis plaag! Ek het dit onder Paternoster Rentals se aandag gebring, maar niks het gebeur nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle T
Saam met vriende

Baie baie lekker!

Ons het rêrig baie lekker in Seashells gebly. Dis 'n goed ingerigte huis en Lekkeslaap se diens was puik met die enkele klein probleempies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alamapstieks se terugvoer

Ons is bly om te hoor julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle weer as ons gaste te verwelkom in die toekoms.

Alamapstieks
Juanita B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig by die see.

Naby die see, goed vir 'n vinnige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K
Gesin met tieners

Lekker ruim huis naby die strand.

Die huis was skoon en netjies. Alles is in die huis wat benodig word. Lekker tweede verdieping met stoep en mens kan die see tussen die voorste ry huise deur sien. Daar is nie baie verkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alamapstieks se terugvoer

Bly om te hoor julle het die tydjie geniet. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Alamapstieks
Tessa B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B
Gesin met tieners

Ek sal enige tyd weer Seashells toe gaan.

Dis die rustigste en netjiesste plek ooit. Die weer was nie lekker nie, maar ons kon steeds 'n vuur maak en lekker braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D

Gemiddeld.

Die weer van nie so lekker nie, daarom was die verblyf ook maar so-so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoonerklipstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhNGFjMDRiLTMzMzgtNDg3OS05NzdlLTgxNTNjMTdmNWM3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 5 Schoonerklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.80535 17.898408333333