LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alambra Beach House | LekkeSlaap
+32

Alambra Beach House

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 145, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Alambra Beach House bied selfsorgverblyf in Franskraal, Gansbaai. Die vakansiehuis is op 'n heuwel met 'n 245 grade-uitsig oor die see. Dis ook net 'n paar minute se stap van die see af.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed, die vierde kamer het 2 enkelbeddens en die vyfde kamer het 'n stapelbed vir kinders. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n hoekbad en die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die huis se kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond en basiese toebehore om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea lei na die groot sondek waar gaste skemerkelkies kan geniet en die see-uitsig aanskou.

Alambra Beach House is naby verskeie wandelpaaie, kroeë, restaurante en kruidenierswinkels in die middedorp.

Slaapplek

’n Bespreking by Alambra Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Alambra Beach House
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Maraisstraat 145, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alambra Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 145, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ff8861ccfd21c4fe50709d64f8e9ce5a0380d5ac1eaa01fe37d1d963f43778273c9a497cb7c912c42ed1886f755ea374753?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 10 persone) 2 5 1 5 145 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.612613 19.38409
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!