Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatros Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Albatros Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Suzanne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V
Saam met vriende

Asemrowende uitsig op die balkon, lekker kos, goeie mense - goeie diens.

Baie lekker gebly, skoon, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nontobeko N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontobeko N
Saam met vriende

Excellent.

Very excellent place but you need to make changes on breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timothy S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Had a lovely stay. Pool was nice and clean. Food was excellent in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Tannie Betsie en Oom André was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers was elke dag skoongemaak en elke tweede dag was daar skoon beddegoed - ons het baie lekker gebly. Ontbyt was baie lekker - moeite gedoen vir Kersfees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntombikayise M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombikayise M
Gesin met tieners

Relaxing and well taken care of. The seaview from the balcony was beautiful and the breeze was refreshing.

The place is in a good location, shops and sea are a walking distance away. The hosts are lovely people, making you feel at home. The breakfast was a healthy meal with various options available. The rooms are spacious and my son enjoyed the free wifi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie vir lekker rus.

Fantastiese ontbyt die sones was amazing tannie Bessie was absolutely stunning en die kamer was skoon en rustig. Naby alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang, rustige atmosfeer en pragtige kamers. Heerlikste ontbyt elke oggend. Sal definitief weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faul L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Faul L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, waarde vir geld.

Terwyl die plek netjies en skoon is en die eienaars behulpsaam is, moes hulle die generator wat op die perseel beskikbaar was gebruik het ten tye van load shedding. Ek vind dit onaanvaarbaar dat 'n 4 ster gastehuis met 'n generator sal kies om hulle gaste in die donker te laat. Die generator kon selfs net vir 2 of 3 ure in die aand gebruik geword het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grazi C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grazi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Thank you for the night we spent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Dankie vir 'n lekker aand se bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelly Z - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelly Z
Saam met vriende

It was a nice place.

It was a home away from home. I liked the safety measures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic, a luxurious home away from home.

We booked into the Albatros Guest House for a week over December. The room we stayed in was more than comfortable - we were welcomed with a beautiful decanter of sherry, the bed and bed linen were top notch, we had our own little fridge which came in handy and the bathroom was lovely. The balcony was lovely as was the sea view and the sound of the ocean lulling us to sleep every night. The breakfasts are out of this world, we tried something different every day and didn't eat again until late in the afternoons. Bessie and Andre are wonderful hosts and made us so very welcome. We highly recommend the Albatros Guest House.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties, 'n luukse tuiste.

Ons het by Albatros Guest House 'n week oor Desember gaan bly. Die kamer was meer as gerieflik - daar was 'n kraffie sjerrie, gehaltelinne, ons eie yskassie en 'n pragtige badkamer. Die balkon het 'n see-uitsig en saans sus die see jou aan die slaap. Die ontbyt was onverbeterlik. Ons het elke oggend iets anders op die proef gestel en dan nie weer geëet tot laatmiddag nie. Bessie en Andre is puik gashere en het ons so welkom laat voel. Ons kan Albatros Guest House sterk aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros Guest House se terugvoer

Dear Kelly, thank you for this brilliant review. We are very delighted to see you had a wonderful stay with us. We look forward to hosting you again.
We will share all your compliments with our team.

Kind regards,
Andre ,Bessie and team

Albatros Guest House
Agnes M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay.

We felt like family at Albatros.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yoland N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoland N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Service and the stay was friendly and outstanding!

Very clean and well maintained place. The breakfast was delicious with a stunning view of the ocean. I have to mention that their bath towels were fluffy soft! Friendly staff and hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut awesome!

Verwelkom met ‘n groot glimlag, het dadelik tuis gevoel. Bessie en Andre is baie gasvry, uitsig is pragtig, baie veilig. Sal enigetyd hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir ons 'n tuiste weg van die huis en ons het heerlik gebly.

Ons het heerlik gekuier by Andre en Bessie en hulle was baie tegemoetkomend. Dit het die hele week gereën en as 'n gevolg het ons redelik baie tyd by die gastehuis deurgebring. Ons was baie tevrede met die verblyf en die fasiliteite. Die gastehuis word nie aanbeveel vir mense wat in rolstoele is of moeilik loop en moeilik trappe klim nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zama M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zama M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our trip was amazing, wish we can turn back the clock.

Our trip was memorable. Bessie made it even more special. We had the best time of our lives. Location and the views are to die for. Staff is friendly and hospitable. We're definitely going back there with our friends. I couldn't have chosen a more perfect place to spend my birthday in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanelwa D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanelwa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow I had a wonderful time and it's a place were you can take your family for a peaceful enjoyment.

We had a good time with my partner and we want to go back to visit Margate again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sizwe C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sizwe C
Saam met vriende

It was nice place with awesome staff.

Shout out to the owners and staff. The experience was delightful, will surely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros Guest House se terugvoer

Good afternoon,
Thank you for taking the time to review us. We are very delighted to have received such a positive review and we will share it with the team. We look forward to welcoming you back soon. Kind regards, Andre, Bessie and the team.

Albatros Guest House
Johan V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vyfster verblyf; uitstekende gasvryheid; sal verseker weer by Albatros Guest House tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros Guest House se terugvoer

Baie dankie vir so skitterende "Review". Dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om dit vir ons te doen. Hoop ons sien julle binnekort weer. Groete uit Margate Andre & Bessie Albatros Guest House.

Albatros Guest House
Hennie C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemakliklike bed, baie mooi en netjiese kamer en badkamer.

Hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant people and awesome service.

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros Guest House se terugvoer

Thank you Audrey, we hope to see you again.

Kind regards,

The Albatros.

Albatros Guest House
Paul N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not particularly great!

Great view, breakfast was an event of note, the room, although small was quite adequate for my wife and myself. However, none of this can make up for an apparent lack of understanding of the word 'hospitality' and the concept of accommodating guests. After all, they are not staying for free! The fact that there were probably 10 other guests willing to pay for this accommodation, does not imply the proprietor can do as he pleases or treat people with disrespect. If one is looking for a relaxing holiday from which you will walk away feeling refreshed, the above accommodation may not be suitable. Regrettably, we are unable to recommend this establishment and will most certainly not make use of them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros Guest House se terugvoer

Thee guests arrived at our gate at 11:50 in the morning and expected to be checked in, despite knowing that no arrival or check in is allowed before 14:00 as the rooms are being serviced after guests checked out earlier. They were then requested to come back later but elected to make themselves at home in our braai area to have a brought-with meal which made us feel very uncomfortable.

The next morning they were first down for breakfast and after finishing their meal, sat at their table until the kitchen closed. This happened almost every morning. During the same time other guests were waiting to be seated.
When they eventually left their table on the first morning it was noticed by staff members, that they stopped at the kitchen counter and helped themselves to fruit which was not part of the buffet or breakfast and took it to their room.

Ignoring clear notices that only staff members are allowed in the kitchen they used the kitchen on more than one occasion and even went so far as going into the scullery and used the work surface to prepare/share their meals. When the notices were finally brought to their attention in an amiable manner, a mood change was clearly evident. The husband stopped responding to our morning greetings and only spoke to us when absolutely necessary.

During breakfast on the 2nd last morning of their stay, the wife indicated that they would like to check out at 03:00 the next morning as they like driving during the early hours of the morning. They were then informed that due to our security system it would only be possible to check out at 05:00 at the earliest as we only get to bed after 23:00 at night and have to deactivate the security system before they could leave.

They earlier booked the braai for their last evening but cancelled it that morning as they were going to dine out. They went out late afternoon, came back with take-away food and instead of using other available table/s, then proceeded to occupy the braai area so that no one else could use it.

On the morning of their departure the security system was disarmed at about 04:30. They came down the staircase at about 04:50 ignoring our good wishes for the road and drove away.

Albatros Guest House
Sivananda N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sivananda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very impressive and an excellent place to stay.

Both me and my wife were very impressed with the accommodation and the host. We recommend this place anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros Guest House se terugvoer

Dear Sivananda, thank you for staying with us. I am pleased that we could live up to your expectations. We look forward to welcoming you back soon.
Regards,
Andre, Bessie and Team.

Albatros Guest House
Ninnette D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninnette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was truly a home away from home!

The staff and friendly service made our stay so pleasant! Will definitely come back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros Guest House se terugvoer

Dear Ninnette, thank you for staying with us and taking the time to place a review. We are always in search of excellence and we will share your compliments with our staff.
Looking forward to welcoming you back soon.
Regards,
Andre, Bessie and Team.

Albatros Guest House
Sarah R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en rustig.

Verblyf was wonderlik. Kos was heerlik. Baie rustig en uit die geraas van die hoofstraat, maar ook loopafstand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros Guest House se terugvoer

Goeie dag Sarah, baie dankie vir die tyd wat jy gebruik het om vir ons 'n terugvoer te gee. Dankie dat jy dit met LekkeSlaap se gaste deel. Ons vertrou om julle binnekort weer te huisves.
Vriendelike groete
Andre, Bessie en Span

Albatros Guest House
Nokuthula B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nokuthula B
Gesin met klein kinders

Child friendly with the perfect location.

The host is very attentive and thorough, you know exactly what to expect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waar jou siel outomaties rus vind met 'n ongelooflike uitsig.

Albatros is die perfekte gastehuis waar jy verseker sal wees van rus vir jou siel met die pragtige interieur, uitsig en professionaliteit van elkeen wat daar werk. Die uitsig vanuit jou kamer of groot balkon is heerlik tot jy die heerlike kos reuke ruik wat van onderaf kom vir ontbyt. Baie dankie Albatros en LekkeSlaap vit julle diens. Ons sal verseker weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome en lekker.

Die tannie en oom was amazing mense. Baie dankie vir so 'n lekker vakansie by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mbali C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing and fresh welcoming environment.

It was a great environment to chill, bond and enjoy the gateway with your loved one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros Guest House se terugvoer

Hi Mbali,
Thank you for taking the time to review us. We are glad to hear you enjoyed your stay and we look forward to welcome you back soon.
Warm regards,
Andre, Bessie and Team

Albatros Guest House
Wendy S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Albatros is the best.

Albatros guest house is a very nice place to stay. I really enjoyed my stay with my partner. The place is so clean and beautiful, my partner was so impressed with the service and he was so entertained by viewing the whales early in the morning on his birthday ...This place is convenient for the guests because it very close to the sea and some beautiful restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonora P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die vriendelike, warm verwelkoming en aandag was werklik aangenaam. Die kamers en gastehuis was mooi en goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Besigheidsreis

Impressed.

I booked the guest house on behalf of Mabuti Kubheka. He indicated that he was impressed and will book there again next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge C
Gesin met tieners

Hoogtepunt van ons verblyf.

Bessie en haar man het ons dadelik laat welkom voel en die ontbyte was voortreflik en spesiaal op di stoep met 'n pragtige see-uitsig. Al die kamers het 'n see-uitsig en is netjies en skoon. Sal beslis weer daar gaan bly en beveel dit aan vir voornemende besoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir julle gasvryheid!

Ons het baie welkom gevoel! Die kos en diens was beslis uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivy D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en gasvryheid!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die lekkerste wat ons nog in Margate gebly het!

Andre en Bessie het wonderlike persoonlike diens verskaf! Ons het elke oomblik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf! Warm atmosfeer. Professionele diens te alle tye. Heerlike ontbyt!

Dankie vir 'n heerlike vakansie. Uitstekende ligging! Vriendelike diens vanaf personeel. Ons het soos familie gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place and good value for money

Very clean, and the people are professional. Really had a good stay

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die gastehuis, gasheer en vrou is absoluut fantasies. Johan se gasvryheid en geselskap was uit die boontste rakke. Die ontbyt is definitief die moeite werd, sal beslis weer soontoe gaan. Ek het alreeds mense aanbeveel om daar te gaan bly. Johan, Andre en Bessie, baie dankie vir die wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendan D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Andre en Bessie is baie goeie gashere. Hulle is baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is baie skoon en netjies. 'n Goeie uitsig en naby alles in Margate. Ons het baie lekker gebly en sal dit defintief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda J - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda J
Saam met vriende

Super lekker vakansie by Albatros! Julle is tops!

Ons het so lekker gekuier by Albatros Gastehuis in Margate. Van ons aankoms tot ons laaste aand was puik verby. Ek wil sommer van die geleentheid gebruik maak om dankie te sê aan André, Bessie en die personeel vir hulle puik diens, die heerlikste kos wat elke dag aan ons bedien was, en hulle vriendelikheid en behulpsaamheid. Dit was 'n fees! Julle gaan ons binnekort weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiets J - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wiets J

Nie waarde vir geld nie.

Die ontbyt is elke dag dieselfde. Die plek is skoon, netjies en veilig, maar nie loopafstand van die strand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sham R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sham R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay

Bessie & Andre are the most wonderful hosts ever! We thoroughly enjoyed our stay, as throughout our stay they kept us in their care & friendliness, which made us feel very comfortable! We will most certainly stay with you again. Thanks a lot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy G

It was great, the owner is a happy friendly person

We got a free stay in a honeymoon suit because my little sister just won second princess on Queen of High school. In the morning we enjoyed lovely sea views as you stand on the balcony, and also had a lovely breakfast. We were given binoculars to look at the whales as they swim across the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon B - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy.

Will definitely recommend the guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D
Gesin met klein kinders

Die gasvryheid was uit die boonste rakke.

Ek en my familie sal definitief weer by die Albatros tuis gaan. Dit is 'n juweel van Margate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcia P - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcia P
Gesin met tieners

Good

Very clean, safe, and in a good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homestead-straat 20, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMWI5MjgzLTg0MWUtNGZkYy1iZjMzLWE2YjA2OWVhMWFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 20 Homestead Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.8679063 30.3671044