Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatros

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 174

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir Albatros
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chris P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Hoop om weer eendag daar te gaan bly.

Baie lekker huis met great uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adel M

Ligging is fantasties, huis is teleurstellend.

Mens betaal 'n fortuin om hier te bly, as gevolg van die uitsig, maar ek was bitter teleurgesteld in die huis. Ons het mooi gespaar om te kan gaan, en ek is spyt ek het nie verder gesoek nie. Die plek is duidelik verwaarloos, stukkende stoele, die braai is net sleg, koppies chipped, goedkoop toiletpapier, geel water in die onderste badkamer, geen goeie messe nie, verf kom af, helfte van die ligte werk nie, net een bedliggie per kamer, geen stoele om buite op te kan sit nie, deure moeilik om oop en toe te kry. Die huis is meer as "'n paar meter' van die strand af, niks ekstra of mooi vir gaste nie, beslis nie die mooi blomme soos op die foto's nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adel M
Gesin met tieners

Die ligging is fantasties, huis is bitter teleurstellend.

Die verblyf is verskriklik duur, ons het baie meer verwag. Die huis is baie verwaarloos, verf kom af, stukkende stoele, deure werk moeilik, geel water in die onderste badkamer. En die braai is net swak. Daar is stukkende stoele, chipped bekers, goedkoop toiletpapier, geen ordentlike messe nie, helfte van die ligte in die huis werk nie, net een bedliggie per kamer. Nie 'n stukkie beskuit of enige iets hoegenaamd behalwe die bare minimum nie. En dan dreigemente oor hoeveel jy gaan moet ekstra betaal as jy nie die plek skoon los nie. Die "strand" is meer as net "'n paar meter" van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bazil R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bazil R
Saam met vriende

Dit was eenvoudig net fantasties, eks beslis weer op pad soontoe, stuur net nog foto's van ander huise.

Die veiligheid, rustigheid is net die een ding wat vir my baie lekker is, met die see in die agtergrond, o mens, dis fantasties, om nie eens te praat van die walvisse nie, in die dorp sien mens mos nie sulke goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robin M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Dis 'n nice huis. Ek beveel net aan dat hulle meer vadoeke en kombuislappies moet aanskaf, asook 'n mop. Ons het gemors op vloer en kon dit nie eers op mop nie. Die yskas het ook gelek. Ek sal nie sê die huis is gepas vir klein kindertjies nie. Die hoof dek is nie afgebaken nie en dis 'n vêr val.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V
Gesin met klein kinders

Great views, amazing surroundings, overpriced due to lack of cleanliness and other issues.

The views and surrounding area is absolutely amazing and beautiful. It is also a great house with sizeable rooms, great entertainment areas, good kitchen inside and outside braai and three bathrooms. The house fittings though are incredibly neglected. The stacking doors need a lot of work, stacking doors don't close or lock properly and will soon just some off the railings or door handles will break with the force needed to close them, the shower heads need replacing, the sinks plugs don't hold water, the showers were very dirty, we found cobwebs in a lot of areas. Some curtain railings were just broken (snapped off) and another one held together by cable ties. There also was about 7 lights that did not work, the toaster cord was an electrical accident waiting to happen. It's a pity that such a beautiful house is not maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andir B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andir B
Gesin met tieners

Absoluut fantasties!

Siele rus, ongelooflike uitsig en rustigheid waarvan jy maar net kan droom in die stad. My nuwe happy place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony T
Saam met vriende

Goed en sleg.

Awesome huis! Slegste grondpad wat ek nog ooit gery het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele S
Saam met vriende

Awesome verblyf!

Mooiste plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mev M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev M

Asemrowende uitsig.

Vriendelike ontvangs. Stywe opdraendes en afdraendes wat 'n pragtige uitsig verseker. Die huis is ruim en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn B
Saam met vriende

Uitstekende verblyf op my gunsteling strand.

Goeie ligging en aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Peter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Frustrerend - die huis bied net 'n uitsig.

Huis is vol spinnerakke en kaste was nie uitgevee nie. Die ketel is so vuil, ons het dit nie gebruik nie. Die huis word nie onderhou nie. Al die skuifdeure is gebreek, die meubels se bekleedsel is vuil. Die huis is geleë in 'n estate met privaat strande, alhoewel die uitsig fantasties is, is daar nie 'n strand om op te loop nie. Die aangrensende strand kan bereik word deur die opsigter te skakel om die hek oop te maak, ongelukkig moet mens eers deur die plaaslike estate se hek beweeg wat nie met die kaart oopgemaak kan word nie om na die tweede hek toe te kan gaan om te kan skakel. Frustrerend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta H
Gesin met klein kinders

Baie mooi stil en rustig.

Ons het baie lekker gebly, uitsig ongelooflik mooi. Die plek was baie mooi skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Saam met vriende

Ligging is uitstekend.

Mense was baie behulpsaam en dit is 'n baie mooi huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Saam met vriende

Awesome.

Lovely accommodation. Isolated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann C
Saam met vriende

Gesellig

Love die huis, alles is daar wat nodig is en dis lekker om saam jou kids en vriende te gaan bly daar, ek vertel almal klaar van die lekker blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelle M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle M

Lieflike uitsig en baie gerieflik.

Heerlike verblyf. Lieflike uitsig en baie gerieflik. Dink vir 'n gesin met klein kindertjies sou dit moeilik gewees het, want huis is hoog geleë met wal voor huis. Ons was 'n gesin van 5 met studente kinders. Het dit baie geniet. Rustig, netjies, skoon, alle geriewe in huis. Sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julandi P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julandi P
Gesin met klein kinders

Wat 'n stunning plek!

Dis 'n vreeslike mooi huis. Die uitsig is asemrowend. Lekker rustig. Die mense is baie vriendelik, ons het self 'n lekker geelbekvis ontvang by die buurman. Van die skuifdeure het baie moeilik oopgemaak a.g.v roes. Die eetgerei kort dalk 'n upgrade, maar die huis is regtig fantasties. Sal vir seker weer 'n draai gaan maak, die keer net langer bly. O ja, die grondpad is 'n riller.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met vriende

Ideale plek vir n rustige wegbreek

Baie lekker huis, maar sal hom nie aanbeveel vir iemand met kinders nie. Ongelukkig nie kindervriendelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryka K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka K
Saam met vriende

Dit was 'n baie lekker en rustige naweek wegbreek gewees.

Die huis is 'n plek wat ek graag weer trug na sal kom. Alles was baie lekker en ons het omtrent trappe geklim. Die enigste wat ek kan aanraai is om dalk 'n muur of tralies voor al die glasdeure te sit, veral oor dit nie kan sluit nie en ons het kleintjie wat daar wou uit. Moes stoele voor deur pak sodat sy nie daar kon uitgaan nie. Maar als lekker gewees, gasbraai was 'n droom binne en die uitsig was asemrowend gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Terry H
Saam met vriende

Fabulous location, amazing house, just a bit lacking in maintenance.

What a fabulous location with breathtaking views, whales passing by with a super little beach and rocks to explore. The house is really amazing, spacious and well equipped but had a few glitches (washing machine didn't work, the gas BBQ blew my eyebrows off and all the patio door furniture had seized up with the salt air so wouldn't lock). The staff were friendly and helpful too. It's miles from anywhere so if you want to get away from it all and relax in comfort, this is for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise N
Saam met vriende

Fantastiese uitsig en 'n ongelooflike lekker kuierhuis.

'n Mens voel sommer welkom in die huis, alhoewel daar 'n bietjie aandag kort aan die dak wat lek by die kaggel en die vrieskas-yskas wat ook baie op die kombuisvloer lek. Daar kan gerus 'n groter asblik in die kombuis wees. Dis net jammer 'n mens kan nie die skuifdeur bo in die hoofslaapkamer oopmaak nie, aangesien ons kinders daar gehad het, was dit nie veilig nie. Die ondervloerse verhitting in die badkamers is heerlik maar die hoofslaapkamer se ondervloerse verhitting werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H
Gesin met tieners

Baie baie lekker!

Ons kon nie die plek oopsluit nie. Ons moes CJ bel om te kom oopsluit. Daar was baie spinnerakke orals, dus was dit nie baie goed skoongemaak nie. Die blindings val van die vensters af en van die hakies is weg om die blinding mee vas te maak. Die een venster het uit die raam geval. Die plek is pragtig maar het dringend aandag nodig. 'n Waaier of lugversorging sal 'n groot aanwins wees

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros se terugvoer

Dankie vir die kommentaar, ons gaan hierdie jaar wel met die eienaar gesels om die huis op te knap en n paar veranderinge aan te bring, ons sal ook aandag gee aan die skoonmaak van die huis.
Groete, Albatros Luxury House

Albatros
Rochelle B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B
Gesin met tieners

Skoolvakansie saam met gesin; 2 tieners en 2 "pre-teens".

Asemrowende uitsig; hoogstaande kwaliteit afwerking in die huis. Die 3 badkamers is 'n bonus. Die hoofslaapkamer en suite-badkamer is "wow"! Die enigste negatiewe punt is die 8 km grondpad na die gholflandgoed. Ek sal beslis hierdie huis vir almal aanbeveel; waarde vir geld is dit bogemiddeld. 'n Wonderlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Saam met vriende

Pragtige verblyf!

Baie lekker gebly. Lekker ruim huis, net die buitebraai wat nie altyd gerieflik was nie, maar andersins baie lekker gebly en sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good!

Loved the dam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H

Asemrowende uitsig, pragtige plek met al die nodige geriewe!

Dit was 'n fantastiese ervaring, een van die mooiste komplekse in die land. Stil en rustig met asemrowende see-uitsigte! Heerlike vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amore M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore M
Saam met vriende

Ontspannend.

As jy 'n plek soek om te ontspan, is hierdie definitief die regte plek om te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani T - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is werklik 'n pragtige huis met 'n asemrowende uitsig!

Dit was 'n wonderlike ervaring! As ek net twee punte mag uitlig: 'n mens betaal vir die volle eenheid, maar kan eers 14:00 inklok en moet dan weer teen 10:00 uit wees wat nie 'n volle dag is nie. Dalk kan julle een van hierdie tye aanpas? Die gas was ongelukkig op en die weer buite koud, so in plaas van op die gasbraai kon braai moes ons die oond in die kombuis gebruik. Dit was nie 'n groot probleem nie, maar dalk net iets wat in die toekoms na gekyk kan word. Die huis is pragtig en ons sal definitief weer in die toekoms daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick D
Gesin met klein kinders

Great!

Wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna S
Saam met vriende

Asemrowende uitsig; gerieflik; meer gekry as verwag; uitstekende diens.

Wel, die huis is so gerieflik. Dit het so lekker gekuier. Die buitebraai staan volgens my op die verkeerde plek: daar's wind die hele tyd. Alles was baie luuks. Vriendelike en flinke diens. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wally B
Gesin met tieners

'n Pragtige huis met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L
Saam met vriende

Fantastiese huis en ligging

Goeie waarde vir geld en werklik luuks, met 'n rustigheid wat nie maklik ge-ewenaar sal word nie. Beveel net aan dat 'n doelgerigte (lang) aansteker vir die gasbraai voorsien word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelene K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene K
Gesin met tieners

This place was absolutely awesome! Can't wait to go back there

The house is beautiful and very comfortable. The bathroom per bedroom makes a big difference, and everyone had their own space to escape to. The view from all the bedrooms is an absolute treat. Only suggestion I can make is to add some deck chairs outside for lazy summer afternoons :-)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skuitbaai, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20a15707563486bf6e5c1277e13d53add755f60bbd7a26c79a453216e7971db81d907409d1be405977f33727febe41cc7d66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 Skuitbaai Oubosrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.076096711862 24.233779907227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem