Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 394

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 53 resensies vir Albatross No. 3
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Cecilia Gesina R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia Gesina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige nag gehad, kon die see heelnag hoor.

Lieflike plek reg by die see, die teerpad het ons van die pragtige rotse en see geskei. Plek binne was 100% perfek, netjies, skoon en vars. Eienaar het baie moeite vir ons gedoen. Ons kar is agter geslote hekke gelaat omrede ons bagasie deels sigbaar was en ons net 1 nag daar geslaap het. Ons wou nie alles afpak nie. Dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is op 'n "roadtrip" Kaap toe en dan weer huis toe in KZN.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou wat ons die plek gaan wys en alles aan ons verduidelik het. Ons het baie lekker gebly en alles was in 'n goeie werkende toestand. Die een klagte wat ons geopper het, was dadelik aan aandag gegee en reggemaak na ons tevredenheid. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel, en indien ek ooit weer daarlangs gaan, sal ek beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eline P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Eline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean room for a couple with small children but the parking is a problem as there is no safe parking.

Can you maybe arrange some safe parking.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gonnie K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gonnie K
Gesin met tieners

Pragtige uitsig! Gerieflike akkommodasie.

In reaksie op my emails het ek volledige en vriendelike terugvoering gekry i.v.m. toestand van paaie en blomkykareas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus R

Pragtige see-uitsig.

Vriendelike mense. Ek het die lekkerste kaaskoek geëet. Nie baie vir toeriste om te doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is netjies, maar kombuis se stoof is geensins na wense nie en die potte is ook nie skoon nie.

Die stoof in die kombuis is opgeroes en funksioneer glad nie na wense nie. Albei die 2 plate se hitte kan nie beheer word nie, dis of warm, of koud. Die pan en kastrol was ook glad nie mooi skoon gewas nie. Ons het glad nie gevoel dat dit higiënies is om daar kos voor te berei nie. Selfs die braai-area is vuil. Die kamer en badkamer was egter mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deolinda A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Deolinda A
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en die kinders het dit geniet.

Dit was nice en vriendelike mense en die diens was aanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf vir 'n kortwegbreek.

Daar is net baie min om te doen in 'n 5 dag-vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krause V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Krause V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice location on the rocks.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N
Saam met vriende

Ons het oornag by Albatross en het elke oomblik terdeë geniet!

Albatross is perfek geleë net oorkant die pad met 'n lieflike strand sommer op ons voordeur. Pragtige uitsig. Die ontvangs was baie gasvry en Hester was baie vriendelik en hulpvaardig. Sy het ons dadelik tuis laat voel. Albatross Unit was netjies ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Ons sal beslis weer graag by Albatross oorbly wanneer ons Lambertsbaai se kant toe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens maar die plekkie self kort bietjie werk.

Die mense bokant en langs ons het vreeslik geraas en gedrink. Niemand se skuld, maar sal nie voorstel jy gaan as familie soontoe as jy vrede soek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike diens.

Kliëntediens is ongelooflik. Sal beslis weer daar wil uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf met die see reg voor jou deur.

Netjiese verblyf reg voor die see. Ons het alles gehad wat nodig was. Ek het met ons vertrek ons huis sleutels vergeet en Bea het uit haar pad gegaan om dit aan ons te besorg in Malmesbury waar ons ook oornag het. Baie dankie. Dis regtig die ekstra myl vir ons geloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed our stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal beslis weer gaan, dis rustig en naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens is gelewer.

Ons sal enigiemand aanraai om daar te oornag. Plekkie is goed afgeleë vir stap teen die strand en 'n baie mooi uitsig. Dit is ook baie kindervriendelik. Ek myself sal weer inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi dorp en lekker gekuier.

Woonstel was netjies. Alle geriewe was beskikbaar en baie skoon. Ligging naby aan dorp en restaurante en see. Werklik baie goeie waarde vir geld gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 3 se terugvoer

Goeie dag Gerhard, baie dankie vir jou positiewe terugvoering en dat jy jou tydjie by ons en ons dorp geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Hester

Albatross No. 3
Martin S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik om na die see te staar uit die leefarea.

Die eenheid bied goeie waarde vir geld en die ligging is uitstekend. Ons het dit weereens baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 3 se terugvoer

Baie dankie Martin, bly julle kon julle tyd by ons geniet, sien julle graag weer.

Albatross No. 3
Tessa B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Hester en haar span is vriendelik, gasvry en behulpsaam. Hulle laat 'n mens tuis voel en soos familie. Dis veilig en netjies. Sal definitief enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 3 se terugvoer

Goeie naand Tessa, baie dankie vir die goeie rapport, julle was heerlike gaste om te hê, al het ons maar afstand gehou sover as moontlik.
Sien julle graag weer.

Albatross No. 3
Elke J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elke J

Vervalle.

Die eenheid en buitegeboue is redelik vervalle en die foto's op webtuiste is nie 'n akkurate verteenwoordiging van die eenhede nie. Die verf dop oral af, krane is verroes in die stort, alles is oud en afgeleef. Voorts is daar geen WiFi nie (nie so geadverteer nie, maar WiFi is normaalweg 'n gegewe vir gaste-akkommodasie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sipho N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho N
Besigheidsreis

Awesome

Need to upgrade on WiFi and connection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi uitsig.

Die perseel is op 'n gemaklike plek geleë. Naby winkels en eetplekke. Die uitsig is baie mooi en bied absolute rus vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mienie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mienie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur vir wat jy kry.

Skoon maar verwag meer teen daardie koste. Geen shampoos of seep. Parkering op straat en baie rondlopers wat kom aanklop het. Meubels baie outdated. Badkamer wel netjies oorgedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendre F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre F
Besigheidsreis

Baie netjies.

Gasvrou was so gaaf om veilige parkering te reël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is perfek, reg by die see. Vriendelike, hulpvaardige personeel. Netjies en skoon, alles wat nodig is vir aangename verblyf.

Uitstekende keuse vir 'n sentraal geleë plek vir blommekyk. Kan maklik vir 3 dae 'n ander rigting verken. Isabella's is 'n moet vir uitstekende ontbyt en seekos. Die spyskaart bied 'n groot verskeidenheid en alles lyk heerlik. Dankie vir die verwysing deur Albatros se vriendelike, hulpvaardige personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus Van Zyl V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus Van Zyl V
Gesin met klein kinders

Baie lekker in Lampertsbaai.

Baie netjies met 'n baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Mooi ligging by die see, baie vriendelike verduidelikings/aanwysings. Beste restaurant op aarde! Alle benodighede beskikbaar, netjies, baie lekker beddens (matrasse).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die rustigheid geniet, net wat ons nodig gehad om weg te breek van die Kaap se gewoel.

Ek dink die hoogtepunt was toe ons 'n ander kompartement gegee was wat baie meer privaat was.Die verblyf was die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie, baie dankie, ons het heerlik gebly. Bea is baie behulpsaam en sorg dat ons van alles weet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther O
Saam met vriende

Pragtige see uitsig, rustig, veilig en prentjiemooi.

Dit was 6 wonderlike dae by Albatros. Die weer was perfek. Die aande was so mooi. Die geraas van die branders en seevoëls. Die locals wat ons ontmoet het en almal was so hulpvaardig en vriendelik. Ons kom baie beslis terug. Was hartseer om huistoe te kom. Baie dankie vir die vriendelike personeel. Ons waardering is baie groot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 3 se terugvoer

Goeiedag Esther,

Baie dankie vir u mooi terugvoer en dat julle Albatros Akkomodasie gekies het. Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang en ons is so bly julle het lekker gekuier.

Ek sal jou terugvoer so oordra aan my voortreflike personeel.

Ons wag vir julle terugkoms.

Groete en mooi bly tot ons weer sien,
Die Albatros Span

Albatross No. 3
Carla B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom definitief terug!

Ons kom definitief terug. Wat hulle wel kan doen is om 'n uitsuigwaaier in die badkamer te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 3 se terugvoer

Goeie dag Carla,
Dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het lekker gebly. Ons sal aandag gee aan jou versoek.
Mooi bly.
Groete,
Katie

Albatross No. 3
Wilma V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ligging en skoon. Ontvangs was uitstekend.

Lekker plekkie om 'n moeë lyf te laat rus. Enigste probleem is dat voertuig op straat moet staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Als was piekfyn. Ongelooflike uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura M
Gesin met klein kinders

Beautiful and convenient.

We enjoyed our stay. Loved every moment. Hand shower was convenient for the little ones.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anika H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie kliëntediens. Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Wat jy sien is wat jy kry. Die eienaars is baie vriendelik, hulpvaardig en akkommoderend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norbert M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, mooiste uitsig, rustige area.

Die ontvangs deur die eienaars was uitstekend. Die woonstel is netjies. Alles wat 'n mens benodig is beskikbaar. Rustige omgewing met asemrowende uitsig oor die see net oorkant die straat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 3 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit was heerlik om julle hier te hê.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Hester

Albatross No. 3
Fadwa A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fadwa A

Thoroughly enjoyed it!

Absolutely amazing. Great sea view! Units clean and ample space. Would definitely go again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het dit baie geniet!

Absoluut asemrowend! Mooi see-uitsig! Eenhede is skoon en ruim. Sal beslis weer gaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 3 se terugvoer

Thank you for the lovely review. We really enjoyed having you here and we look forward to seeing you again.
Hester and Bea

Albatross No. 3
Lemich M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lemich M
Gesin met klein kinders

Hassle and stress free.

The view is absolutely breathtaking. The apartment has everything you might need. Owners are just around the corner if you need something.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moontlik wat verwagte kan wees vir wat betaal word.

Het gebly in Reënboog 3. Onvoldoende ventilasie - waaier sou help. Kombuis ruim en alles wat nodig is. Ietwat klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabrie G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gabrie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan met puik uitsig.

Baie lekker ontspan met puik uitsig vanaf balkon. Woonstel skoon, benodig 'n oordoen waarmee reeds besig is met van die ander woonstelle. Algemeen gevoel is nie te veilig, maar dit is maar oral oor die dorpie. As spesiale vergunning is ons 'n toesluitparkering verskaf, wat puik kliëntediens was. Daar is egter net een beskikbaar, verder is parkering in straat. Die bure was kwaai raserig tot laatnag, nie seker of dit gaste/permanente inwoners is, dalk/hopelik eenmalig. Diens was puik te alle tye!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met tieners

Die regte plek om die hart van Lambertsbaai te beleef.

Die see net oorkant die pad - omtrent twee keer se spoeg ver - wat meer wil jy hê! Ons was effens bekommerd oor die ligging naby die hawe, maar ons het alles net positief beleef. Ons kon iets van die plaaslike lewenswyse beleef naby die hawe, en dit is iets wat ons goed gepas het. Die eenheid was netjies en goed ingerig. Die eienaars het ook moeite gedoen om ons in 'n ander eenheid te akkommodeer terwyl die bespreekte een opgegradeer word. Goeie diens wat beslis die geld werd was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Net 'n tekort aan veilige parkering.

Ons het baie lekker gebly en die diens was fantasties. Veilige parkering van die straat af is net 'n probleem en word belangrik met die groot hoeveelheid bedelaars wat in Lambertsbaai is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

Vriendelike ontvangs en pragtige uitsig oor see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reghardt B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reghardt B

Fantasties.

Sal vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé B

Baie netjies, goeie beddens, die see-uitsig is fantasties, en 100% vir diere-vriendelikheid.

Bea, baie dankie vir jou goeie diens en vriendelike ontvangs. Ons waardeer ook die opgradering van ons eenheid na no. 7, die uitsig en groter ruimte was 'n verrassing en ons het die kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf W
Gesin met tieners

Bekosbaar, goed geleë.

Perfekte ligging om ook die dorp te verken en met die see op jou voorstoep kan jy nie 'n beter plek kry om vakansie te hou nie. Sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Gesin met klein kinders

Vriendelike, behulpsame ontvangs.

Was baie lekker om van die verblyf gebruik te maak. Hester het ons met ope arms ontvang en selfs aan ons 'n groter eenheid gegee aangesien een beskikbaar was, om ons verblyf geriefliker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 3 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit. Julle was lieflike gaste en hoop om julle gou weer te sien.

Albatross No. 3
Tim S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tim S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed.

Baie netjies en skoon. Badkamer kort 'n revamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine V
Saam met vriende

Aangenaam.

Goeie verblyf teen 'n redelike tarief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking.

Apartment very tidy and staff very professional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vootrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34a8e03e8e92a71714f9174cf83313cfcf927a699daff12472f9fc374794969771a65b8f1ce149010d303da96d5e6f730eb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 3) 53 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem