Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 3

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Huisreëls

Ons selfsorg-eenhede sluit nie 'n skoonmaakdiens gedurende jou verblyf in nie, maar dit kan gereël word indien nodig en indien moontlik. Ekstra fooie:

Braaitoerusting word voorsien en ons het 'n paar ysterpotte beskikbaar op versoek.

Ons het bababadjies en 'n bababedjie beskikbaar indien nodig.

Funksies word toegelaat indien dit gereël word, die gebou is ideaal vir familie-reünies, maar onbedwingbaar gedrag en/of steurings word nie toegelaat nie. Geen harde musiek of luidsprekers nie, slegs sagte musiek word tot 22:00 toegelaat.

Troeteldiere word toegelaat indien dit gereël word, maar ons wil graag vooraf weet watter tipe troeteldier en die aantal, sodat ons kan voorberei.

Rook is verbode in die eenhede. Daar is asbakkies buite.

Kontak ons gerus indien jy enige vrae het.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vootrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34a8e03e8e92a71714f9174cf83313cfcf927a699daff12472f9fc374794969771a65b8f1ce149010d303da96d5e6f730eb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 3) 53 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem