Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.
Huisreëls
Die eenhede is selfsorg en skoonmaak tydens verblyf is nie ingesluit nie, maar dit kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Braaitoerusting word voorsien en daar is 'n paar ysterpotte op versoek beskikbaar.
Bababaddens en 'n kampbedjie is beskikbaar indien nodig.
Geen partytjies word toegelaat nie, slegs sagte agtergrondmusiek word toegelaat.
Troeteldiere is op versoek welkom, laat weet asb. vooraf watter soort hond en hoeveel daar gaan wees sodat die eienaars kan voorberei.
Rook, asook rookprodukte en -toestelle is in die eenhede verbode, maar daar is asbakkies buite.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang