Plettenbergbaai Akkommodasie by Albergo for Backpackers | LekkeSlaap
+57

Albergo for Backpackers

5 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Albergo for Backpackers is gerieflik geleë en binne loopafstand van die strand, winkels, restaurante en naglewe in die besige dorp van Plettenbergbaai. Vanaf die balkon kan jy die dolfyne en walvisse dophou wat gereeld in die baai baljaar.

Akkommodasie bestaan uit kampstyl-verblyf met slaapsale vir 10 of 12 en privaat slaapkamers. Die privaat badkamers het slaapplek vir 1 tot 6 gaste en het toegang tot gedeelde badkamers. Gratis WiFi en internet, koffie en tee en lyfplanke word voorsien en branderplankborde kan teen 'n tarief gehuur word. Hangmatte en -stoele is beskikbaar as jy in die tuin rondom die gemeenskaplike area en kroeg wil ontspan. Elke aand is daar 'n vreugdesvuur by Albergo for Backpackers waar die gashere jou die kuns van eg Suid-Afrikaanse braai sal leer.

Albergo's Adventure Centre bied inligting oor aktiwiteite in die omgewing en die behulpsame personeel sal jou graag met besprekings help. 'n Pendeldiens is beskikbaar vir vervoer na die verskeie aktiwiteite.

Plettenbergbaai het pragtige strande, 'n verskeidenheid restaurante, kafees en strandkroeë. 'n Verskeidenheid aktiwiteite is beskikbaar in die omgewing, insluitend valskermspring, brugreksprong, seekajak, bergfietsry en diepseevisvang. Monkeyland, Birds of Eden, Jukani Wildlife Sanctuary en Plett Game Reserve is naby geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Albergo for Backpackers
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kerkstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albergo for Backpackers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs6SsbTcxr1z6nm9sVhI8DceTYM3VAGlFIDFv6z3nKLyv1uVq0E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 8 Church Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -34.053736889182 23.371629606152
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za