Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albert Road Apartment

Selfsorg
Eenheid B
Vanaf
Vanaf R1 450
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV, asook 'n slaapbank vir 'n ekstra gas of 2 kinders. Wasgoedgeriewe is in die motorhuis beskikbaar. Dié eenheid spog ook met 'n balkon met 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Skoonmaakpersoneel kan teen 'n ekstra koste aangevra word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid A
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid A het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV, asook 'n slaapbank vir 'n ekstra gas. Die eenheid spog ook met 'n buitestort. Die tuin het 'n braai-area en is perfek vir gesinne of gaste met 'n troeteldier.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Skoonmaakpersoneel kan teen 'n ekstra koste aangevra word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 2, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee45acab0194347731c01190536c087e727fb6c2305abe5db946c5109768f045d7c9cb23c787e642fdeebd199d6bdb2cf452?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 2 Albert Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -34.0449864 18.3500857
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem