+12
Tentekamp in Hluhluwe

Albizia Camp

Safari Tent
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie luukse safaritent bied slaapplek vir tot 3 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. 'n Ekstra matras kan op versoek vir 'n kind voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n buitestort is beskikbaar. Sonkragligte en kragpunte word voorsien. 'n Aparte boskombuis en braai-area is langs die tent geleë. Twee safaritente is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Elektriese kragpunt
Privaat
Kraan
Privaat
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtskool
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtskool
Buite-eetarea
Buitestort
Aangewese kampeerplekke
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtskool
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Stoof
Gas
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Elektriese kragpunt
Privaat
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Kraan
Privaat
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n tentkampbasis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Albizia Camp, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8035db7f2c26b91eafa898044bdf69551c9a414637eafcf761a643c0385b049bdba0fce8fc183b6ecce92a08adc8cb8cbfaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Albizia Camp Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.905077738711 32.313711554878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang