Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alchemy

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homestead-weg 1, Homestead Views Estate 33, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 150 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Alchemy is 'n bekoorlike huis op 'n veilige landgoed en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf langs The Lynx Gholfbaan in St. Francisbaai. Die huis is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.

Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n etenstafel, kaggel en gemaklike rusbanke en lei na 'n dek wat reg rondom die huis strek en 'n ingeboude braai, sitplek en 'n uitsig het.

Gratis WiFi, 'n UPS-rugsteunkragstelsel en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Alchemy sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Homestead-weg 1, Homestead Views Estate 33, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 150
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 150
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homestead-weg 1, Homestead Views Estate 33, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31b069a2fa7f6715575624c84f27a167e06a35e68e0261eaeded435b228ee1aeb86b11b7d5273f4125e20e1c57b048c39b07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 150 per nag, vir 8 mense 1 Homestead Road 33 Homestead Views Estate 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.165466361442 24.81963617784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem