Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alchemy Retreat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanbona-weg, Goedgeloof, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 17 mense

Beskrywing

Alchemy Retreat is in die hartjie van die Klein-Karoo, en bied gehalteverblyf met 'n ouwêreldse bekoring op 'n skilderagtige plaas naby Roete 62. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep wat op soek is na 'n afgeleë wegbreek.

Die plaasopstal beskik oor die vierslaapkamer herehuis, tweeslaapkamer Bluegum Barn en Cockadoodle Bunkhouse, wat slaapplek bied aan 17 gaste. Die slaapkamers in die herehuis het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 2 slaapkamers met 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en stort, óf slegs 'n stort. Gaste in die ander slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Bluegum Barn beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een 2 enkelbeddens het en die tweede 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuis en oopplan-leefarea. Cockadoodle Bunkhouse is ideaal vir tieners of jonger kinders en het 3 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuisie is in hierdie eenheid.

Gaste het toegang tot 2 kombuise, waarvan 1 met 'n Aga-stoof spog. Die hoofkombuis, wat in die herehuis is, is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, etenstafel, gemaklike sitkamerstel, bordspeletjies en leesmateriaal. 'n Gesellige leeshoekie is ook beskikbaar.

Buite kan gaste die gebruik van braaigeriewe, sowel as die draagbare pizza-oond geniet. Op koue aande bied die KolKol-houtvuurwarmbad die ideale omgewing vir gaste om skemerkelkies te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Alchemy Retreat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbed vir 1 Kinderstapelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 5 mense
3 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Sanbona-weg, Goedgeloof, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 17 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 17 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanbona-weg, Goedgeloof, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40622563efc659c7d6e84a635fce824bdca8eb8cc30edb90721845c331ca2f0df01f37ec58bf05754712c9f505e57d259772?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 17 mense Sanbona Road Goedgeloof 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8844375 20.5008125
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem