Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AlCoPe Residence

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerlaan, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R665 R565 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

AlCoPe Residence bied gerieflike oornagverblyf in die stil woonbuurt Proteahoogte in Brackenfell, een van die noordelike voorstede van Kaapstad.

Hierdie selfsorg-eenheid is langs die hoofhuis geleë en beskik oor 'n privaat ingang en parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n leefarea, 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer.

Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n instapstort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien. Alle beddegoed, handdoeke en toiletpapier word voorsien. Hoewel seep en sjampoe op versoek voorsien kan word, word gaste aangemoedig om hul eie te bring.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, braaipan, prutpot, lugbraaier en breekware en eetgerei toegerus.

Die leefarea het 2 gemaklike leunstoele, 'n slim-TV en lugversorging. Let daarop dat die slim-TV slegs toegang tot Netflix het, maar gaste kan met hul eie DStv Now- en YouTube-besonderhede inteken. Die TV het ook toegang tot die internet vir ander toepe soos YouTube Music en SABC Sport. Daar is ook vinnige Wi-Fi beskikbaar. Die eenheid lei na 'n geplaveide gedeelte. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar op aanvraag.

Tydens verblyf langer as 'n week word die eenheid een keer per week skoongemaak en die beddegoed vervang.

AlCoPe Residence is 2 km vanaf die Checkers-winkelsentrum, 3 km vanaf Fairbridge Mall, 4 km vanaf die Pick 'n Pay Hipermark en 5 km vanaf Mediclinic Cape Gate geleë. Die woonstel is naby die N1-snelweg en groot winkelsentrums soos Cape Gate, Tygervallei en Century City. Die Stellenbosch- en Durbanville-wynroete is albei minder as 30 km van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by AlCoPe Residence sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir AlCoPe Residence
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Burgerlaan, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink AlCoPe Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R665
R665 R565
per nag (plek vir 2)
Vanaf R665
R665 R565
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerlaan, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6463a99387c89196b37f1a3152d844469114d505c4e6745657e455f0a010dca2d23ec50a60c436f4e736c0e5140eb3a04695?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R665 nouVanaf R565 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Burger Avenue Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8806075 18.6957128