Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aldam Holiday Resort & Conference

Oord
  • Kapasiteit: 1268 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldam Holiday Resort & Conference, Deel 1 van Willem Pretorius Plaas, 28 km vanaf Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R205 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Aldam Holiday Resort & Conference is langs die Allemanskraaldam, net 10 km van die N1-snelweg af en 28 km buite Ventersburg. Die oord is ideaal vir gesinswegbreke en konferensies.

Die oord bied rus en vrede in 'n veilige en gesinsoriënteerde omgewing. Verblyf word aangebied in 'n aantal eenhede met slaapplek vir 2, 4 en 6 gaste onderskeidelik. Elke eenheid is stapafstand van die restaurant met 'n panoramiese uitsig oor die Allemanskraaldam.

Entoesiastiese kampeerders kan in die skaduryke karavaanpark by die oord met 3 goed versorgde ablusieblokke bly. Verblyf is ook beskikbaar in 'n selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste en 'n uitsig oor die dam. Die huis is na aan die restaurant en kiosk-area en stapafstand van die oord se swembad af.

Daar is talle aktiwiteite beskikbaar by die oord insluitend visvang, bootvaarte, voëlkyk, 'n kinderspeelpark, tennis-, netbal- en vlugbalbane, mini-gholf, waterwurms, watersportgeriewe en 'n sportkroeg met TV's, 'n gelisensieerde kroeg en wegneemetes. Daar is ook 'n kinderswembad langs die hoofswembad. Braaigeriewe is beskikbaar.

Funksies en ander geleenthede kan by die oord gehou word aangesien daar 7 konferensiesale en selfs 'n onthaalsaal vir troues is.

Die Willem Pretorius Wildreservaat is net 11 km van die oord af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 51 resensies vir Aldam Holiday Resort & Conference
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Aldam Holiday Resort & Conference, Deel 1 van Willem Pretorius Plaas, 28 km vanaf Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Gaste dink Aldam Holiday Resort & Conference het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R205
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R205
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1268 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldam Holiday Resort & Conference, Deel 1 van Willem Pretorius Plaas, 28 km vanaf Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7b5c87a97666d52b54afe9b7b9c1c292e9a970cbd0d0bc78f09ddbb8d07b443e98e7ea0d9671a09ffcf645479635c7f3fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R205 per nag (plek vir 6) 51 5 1 4 Aldam Holiday Resort & Conference Part 1 Of Willem Pretoruis Farm 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.286483354363 27.161477579395