+15

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

33% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2026 tot 11 Des 2026.
10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2026 tot 11 Des 2026.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Brandhout en braaipakke is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die toilette is op 'n septiese tenkstelsel. Moet asseblief geen sanitêre produkte in die toilette afspoel nie. Die vullis word herwin. Moet asseblief geen herwinbare afval in die vullisdromme gooi nie; gebruik die voorsiene sakke. Rook verbode; gebruik slegs die aangewese rookarea. Geen bykomende gaste of dagbesoekers sonder toestemming nie. Die dam word vir besproeiing gebruik, en geen afval of chemikalieë mag in die water gestort word nie. Geen glasbottels of glase mag in/naby die dam gebruik word nie. Troeteldiere word slegs met toestemming toegelaat. Diere word nie op die beddens en bankies toegelaat nie. Honde mag slegs die heining verlaat as hulle aan 'n leiband is. Moet asseblief nie die plaasdiere se (perde, beeste, waterbuffels, skape) kampe binnegaan nie, en moenie die diere voer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R6 000
33 % AF
R 6 000 R 4 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R6 000
33 % AF
R 6 000 R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R6 000
33 % AF
R 6 000 R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Wereldsgeluk Olive Estate, Dasbosch Road, Porterville, 6810, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa38d796080005cb244a63853c0cf2e2a63565ea8be82f0f1992a24508a7897496c7e81efff5c51224fe23a62d2edd839f169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R4 000 per nag, vir 10 mense 12 5 1 5 Wereldsgeluk Olive Estate Dasbosch Road 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.112821787778 19.027934026744
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang