Beskrywing
Dié huis het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort wat oor die bad vasgemaak is, dubbelwasbakke en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is n losstaand woonhuis,. Daar is 2 slaapkamers met onderskeidelik 'n koningingrootte- en dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis met opwaskamer en 'n leefarea. Beskutte voorstoep veilig toegebou vir heerlike skemertyd kuier Daar is 'n omheinde kuiertuin met 'n braai-area. Parkeerplek vir 1 motor is in die erf beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Duthie Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang