Aletheim Guest House Collection

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aletheim Guest House Collection bied heerlike, romantiese dekor en 'n prentjiemooi tuin. Ons bied verblyf in verskillende eenhede: Milnerstraat 59, Milnerstraat 57 en Carrington Court Townhouse 4.

Milnerstraat 59 is deel van die geskiedkundige atmosfeer van Kimberley. Gaste het 'n keuse van 2 volledig toegeruste tuinkothuise, Lavender & Lace of Leopards & Lilies waar jy uitstaande gasvryheid en diens kan geniet.

Milnerstraat 57 se Huis Yada bied akkommodasie wat geskik is vir koninklikes. Hier kan jy tuis voel in 'n beeldskone ou huis met 4 ruim en suite-slaapkamers en 2 kleiner en suite-kamers, elkeen met 'n privaat ingang. Ons bied ook veilige parkeerplek. Dit is ideaal vir groepe, gesinne en sakereisigers wat hul privaatheid geniet.

57 en 59 Milner bied tee- en koffiemaakgeriewe, aandete op versoek, verwelkomingssjerrie, wasgoeddienste en telefone in die kamers.

Carrington Court Townhouse beskik oor 3 en suite-slaapkamers en sitkamer, eetkamer en volledig toegeruste kombuis. Gaste het ook toegang tot afstandbeheerde motorhuise. Dit is ideaal vir gesinne wat selfsorggeriewe verkies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aletheim Guest House Collection gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false