LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alexanderfontein Game and Guest Farm | LekkeSlaap
+12

Alexanderfontein Game and Guest Farm

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, 36 km vanaf Marble Hall, Roedtan, 0580, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 120 per nag (vir 16 persone)

Beskrywing

Alexanderfontein Game and Guest Farm is naby Roedtan en bied plaasverblyf wat geskik is vir 'n familiereünie of naweekwegbreek.

Die verblyf beskik oor 2 aparte eenhede wat 'n gemeenskaplike kombuis deel. Die eerste eenheid het 2 slaapkamers met 2 driekwartbeddens elk en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die tweede eenheid het 3 slaapkamers waarvan twee 2 driekwartbeddens elk het. Een van die kamers het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n stort en die ander met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die derde eenheid het 'n slaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Al die eenhede het lugversorging vir warm somersdae.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is 'n buitebraai-area en 'n swembad waarvan gaste gebruik kan maak.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Doendinge sluit wildritte, voetslaan- en bergfietsroetes en 'n skietbaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Alexanderfontein Game and Guest Farm sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R33, 36 km vanaf Marble Hall, Roedtan, 0580, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R5 120
per nag (vir 16 persone)
Vanaf R5 120
per nag (vir 16 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, 36 km vanaf Marble Hall, Roedtan, 0580, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA441d0d9debccfd6ff835b0815ad250202a95bd53e0019c02e63d2e0aedc6cf7c27dde16e1fb2722c28dd3824ecf314666841?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 120  per nag (vir 16 persone) R33, 36 km from Marble Hall Roedtan 0580 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.705206510131 29.151969770087
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!