Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Algoa Guest House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Algoa Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riaan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Gesin met klein kinders

Lekker.

Waarde vir geld en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet.

Alles was soos geadverteer. Baie netjiese en veilige gastehuis. Sal dit beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvie B
Saam met vriende

Beautiful and lovely stay at Algoa Guest House.

I stayed at the Algoa guest house for two nights with three friends. Our room was cosy and clean, and we received a warm welcome from the hosts. The house is well located near the beach in a pretty and safe neighbourhood. The breakfast was really great and was prepared according to your personal wishes. I would definitely go there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Besigheidsreis

Clean, friendly, good breakfast, perfect stay for business in PE.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gullaume O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gullaume O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en kan dit aanbeveel.

Ons is baie vriendelik ontvang en alles was in orde. Alles is skoon en netjies en baie gerieflik. Die ontbyt was heerlik. Ons kan Algoa werklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dallein N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dallein N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van die huis.

Baie gasvry ontvang. Baie lekker ontbyt genuttig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collette A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette A
Gesin met tieners

Absolutely wonderful and pleasant stay.

Our host was friendly and welcoming, the room was exactly as advertised and the breakfast was delicious and filling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Algoa Guest House se terugvoer

It was an absolute pleasure hosting you, thank you so much for your great review!

Algoa Guest House
Elthia K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elthia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful. Warmest and most welcoming host.

We loved our stay, clean beautiful and peaceful place. Lisa was such a lovely host. The breakfast was so delicious. I would recommend Algoa Guest House! And looking forward to returning soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Algoa Guest House se terugvoer

Thanks so much for your lovely review!

Algoa Guest House
Thelma O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma O
Enkelreisiger

Rustig, skoon, netjies en was vriendelik verwelkom.

Ek was vriendelik verwelkom deur Lisa. Die gastehuis se ligging is naby die lughawe. Baie goed toegerus, netjies en skoon en ek het niks gekort hier nie! Sal die plekkie beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verblyf.

Die eenheid was skoon en netjies. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dis altyd heerlik om hier te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Gesin met tieners

Ons verblyf was uitstekend en gerieflik naby aan die Nelson Mandela Universiteit-stadion, die see en ander fasiliteite.

Alhoewel ons baie laat by Algoa Gastehuis aangekom het, het die bestuur reëlings getref om ons na normale ontvangsure te akkommodeer. Ons was die volgende oggend baie vriendelik verwelkom en kon 'n heerlike ontbyt in 'n pragtige eetkamer nuttig. Dit is 'n skoon en netjiese gastehuis. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan en die gastehuis aan enige iemand wat blyplek in Somerstrand soek sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Callie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Ons het baie lekker gebly en Lisa en Robert het ons op hulle hande gedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H
Gesin met tieners

Goeie waarde, vriendelike eienaars.

Kamer baie mooi, netjies en skoon. Lekker stil omgewing nie ver van see. Lekker kombuis hoekie om koffie ens te maak. Ontbyt was heerlik, vars en baie mooi area. Eienaars regtig vriendelik. Kan hierdie gastehuis def aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie goeie blyplek met 'n baie goeie en behulpsame eienaar. Heerlike ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collin M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin M
Gesin met tieners

Awesome guesthouse.

One problem was I had was to share a bed with my teenage girl who is 16 years old, even though I did mention on my booking that I was traveling with a 16 year old.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Algoa Guest House se terugvoer

Thank you for the lovely review Collin. I have reviewed your original booking and saw that a room with only 1 double bed was booked. We are unable to move rooms once they are booked because we are not authorized to increase the amount quoted by your chosen booking website. We hope you stay with Algoa Guest House again in the future!

Algoa Guest House
Marthinus K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gemaklik en alles wat jy nodig het en 'n smaaklike ontbyt.

Is baie goed geleë en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa G
Gesin met klein kinders

Very pleasant stay.

We had a wonderful stay. Everything was super clean and neat. Lovely breakfast and close to the beach and shops. Alicia our host was very friendly and welcoming. Recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charni S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charni S
Saam met eggenoot / lewensmaat

An enjoyable stay.

An enjoyable stay with attentive management.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dankie. Baie aangename bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eva T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva T
Enkelreisiger

Fantasties!

Dis fantasties om daar tuis te gaan die personeel is uiters bekwaam. Jy's na aan meeste van die toeriste-aantreklikhede. Jy kry waarde vir jou geld. Die perseel en kamers is ten alle tye netjies en skoon. As enkelpersoon het ek baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collinda T - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collinda T

Dit was wonderlik!

Netjies plek, vriendelike personeel, en in 'n goeie omgewing! Ons sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige en goeie gastehuis verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius C - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld. Bestuur baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 87, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc92e8ec513a01eac7cd8e1b98d5a42fc3af703ccb3e76943e72f36709a9c3cd0808e29cc9886381be2f60400926e1be6200?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 87 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.992490059713 25.672948658466
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem