Aliberti Breakaway SA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aliberti Breakaway SA bied selfsorgverblyf in Eldoraigne, 'n moderne voorstad van Centurion. Dis sentraal, naby wêreldklas gholfbane, winkelsentrums en groot snelweë.

Daar is 2 oopplan-woonstelle op die eienaar se perseel. Die eerste woonstel is op die onderste verdieping. Die tweede woonstel is op die eerste verdieping en word deur 'n spiraaltrap bereik. Elke eenheid het 'n slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Albei eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mini oond met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolf, ketel en kookgerei.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area, 'n swembad, en veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aliberti Breakaway SA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za