- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mulderstraat 7, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Alicia's B&B bied pragtige, gerieflike en sakpasverblyf. Dit is 'n gerieflike en veilige plek wat jou toelaat om die geriewe van jou huis weg van die huis te geniet, terwyl dit steeds volle privaatheid bied. Dit is gerieflik naby geleë aan en het maklike toegang tot lekker inkopiesentrums en heelwat besienswaardighede, insluitend al die toeristebestemmings in Soweto, Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuine, Sterkfontein-grotte, Wieg van die Mensdom en nog soveel meer.
Elke kamer het 'n tuin- en swembaduitsig, privaat ingang,
platskerm-TV met DStv-kanale, lugversorging, gratis toiletware, yskas, elektriese ketel en koffie- en teemaakgeriewe, handdoeke, linne en gratis WiFi.
Dié B&B bied beslis 'n ideale geleentheid om die beeldskone omgewing in Johannesburg te verken. Jou gasvrou en -heer, Alicia en Joseph, bied 'n warm, gemaklike en gasvrye omgewing vir sakereisigers én toeriste. Ons maak ook voorsiening vir langer verblyf. 'n Ontspannende omgewing by die swembad bied die ideale ligging vir skemerkelkies met 'n ontwerperstuin wat 'n lieflike atmosfeer skep waarin jy kan rus na 'n lang dag op kantoor of luilekker kan rondlê gedurende die dag.
Alicia's B&B is die perfekte keuse vir 'n bekostigbare, beeldskone en skoon huis weg van die huis. Dit het ook bykomende voordele soos gasvryheid, veiligheid, uitstekende ligging om die omgewing te verken en goeie waarde vir geld! Ons sien daarna uit om jou by ons pragtige tuiste te verwelkom!
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mulderstraat 7, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Alicia's B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mulderstraat 7, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom