15% af Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Sutherland Akkommodasie by Alien-Inn | LekkeSlaap
+34
+34

Alien-Inn

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R2 800 R2 380 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 5 , Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Alien Inn is in Sutherland en bied gehalte-verblyf aan enkel reisigers, paartjies, 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is ideaal vir 'n winterwegbreek as jy wil sneeu kyk of die Suid-Afrikaanse Groot Teleskoop wil besoek.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 8. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en driekwartbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elektriese komberse en ekstra beddegoed word in die winter voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Koffie, beskuit, tee en suiker word voorsien.

Die sitkamer het 'n kaggel en oorgenoeg gemaklike sitplek wat 'n dubbelslaapbank insluit. DStv met Super Sport en kykNET is beskikbaar.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis is naby 'n toerisme kantoor, planetarium, winkels, restaurante en 15 minute se ry van SALT (Suid-Afrikaanse Groot Teleskoop).

Slaapplek

’n Bespreking by Alien-Inn sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Alien-Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Theronstraat 5 , Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Alien-Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 800
Vanaf R2 380
per nag (vir 8 persone)
Langtermynverblyf-aanbod 15% af
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R2 800
Vanaf R2 380
per nag (vir 8 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R2 800
Vanaf R2 380
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 5 , Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiX37i9OlmxGU1L9VTgdl296adwD3jztMiDVliBYGEU6ZQTa51R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 800, nou Vanaf R2 380  per nag (vir 8 persone) 10 5 1 5 5 Theron Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.397301654475 20.658584682495
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za