Alikreukel Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alikreukel Akkommodasie is in Plettenbergbaai geleë, bied 2 moderne kamers en is net 2 km van die strand af.

Alikreukel 1 of Alikreukel 2 kan bespreek word en albei het privaat ingange. Alikreukel 1 het 2 enkelbeddens en Alikreukel 2 het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.

Die gastehuis het 'n lieflike tuin en 'n lapa met braai-, opwas en kookgeriewe. Daar is parkeerplek.

Alikreukel Akkommodasie is net 1,5 km vanaf die sakekern en verskeie restaurante. Plettenbergbaai bied verskeie doendinge, soos stap, wandelpaaie en fietsryroetes, asook besienswaardighede soos Monkeyland, Noag se Park, Wolfbewarea, Radical Raptors- rehabilitasiesentrum en Birds of Eden.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alikreukel Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za