Hartenbos Akkommodasie by Alikreukel B24 | LekkeSlaap
+21

Alikreukel B24

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaap De Goede-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alikreukel B24 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks sowat 200 m van die strand af in Hartenbos. Die kompleks is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante en die ATKV-pretpark.

Die woonstel op die tweede verdieping (sonder hysbak) is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 slaapbanke in die oopplan-leefarea. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en ander nodige toebehore. Die leefarea langsaan het 'n platskerm-TV met 'n DStv-dekodeerder.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon. Die kompleks het wasgeriewe wat met munte werk. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Alikreukel B24 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Alikreukel B24
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kaap De Goede-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel B24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaap De Goede-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjdboJmn3dHjHWbHAUbQGKZVDS6Xywe2tHd8PcToKuePdqKapea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Kaap De Goede Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -34.12610211986 22.11539222676
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za