Aliwal Dive Centre & Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aliwal Dive Lodge begroet jou met hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid. Dit is in Umkomaas bo die duikwinkel en -opleidingskool geleë. Dit is spesifiek in September 2007 oopgemaak om in duikers en plaaslike besoekers se behoeftes te voorsien teen 'n sakpasprys.

By Aliwal Dive Lodge kan jy kies tussen en suite-kamers in 'n rugsakreisiger-/slaapsaalstyl met plafonwaaier en balkon, of lig en lugtige dubbel- of 2-enkelbedkamers met lugversorging, seekant-balkon, yskas, waaier, kluis, tee- en koffiegeriewe.

'n Engelse ontbyt is ingesluit in die prys. Ons het nie selfsorggeriewe, so gaste kan rus soos hulle moet as hulle met vakansie is. Daar is baie van die restaurante binne loopafstand waar gaste goeie kos teen 'n redelike prys kan nuttig. Ander geriewe sluit 'n wasgoeddiens, WiFi, veilige parkeerplek en lughawependeldiens in.

As gaste nie duikers is nie, raai ons aan dat hulle 'n snorkel-uitstappie, bootvaart of haaihokduik te geniet. Of gaste kan net langs die swembad ontspan met 'n koeldrank. Daar is ook 'n gholfbaan oorkant die bad, 'n haarsalon en plaaslike winkels naby.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aliwal Dive Centre & Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R610 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za