Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aliwal Dive Centre & Lodge

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Aliwal Dive Centre & Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Louis D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Katastrofies.

Die kamers is baie klein, baie naby aan mekaar, met ons verblyf was die meeste kamers gevul met die wat eenvoudig nie kan sag praat en het definitief geen konsiderasie vir ander gaste nie. Na ons klagte by bestuur was hulle vir 5 minute stil toe gaan die lawaai maar weer voort tot lank na middernag, dit help nie jy kom vra "please ladies be softer" dan gaan jy weg, sal nie aanbeveel dat die webtuiste hulle tyd mors om dit te hê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aliwal Dive Centre & Lodge se terugvoer

Jammer om te hoor. Die een aand wat julle daar geslaap het, het ons ook n groot groep gehad wat meeste van die kamers gevat het. Ongelukkig kan ons nie voorspel of mense gaan raas of nie... na julle oproep aan ons die aand het ons n personeellid uitgestuur baie laat die aand om die ander te vra om stiller te wees en toe sy daar aankom was alles stil en rustig. Dit was iets waaroor ons ongelukkig nie beheer oor het nie en ons maak maar op elke gas staat om ander te konsidereer. Ons het gedoen wat ons kon van ons kant. Net om te noem daar was geen klagtes van die ander gaste daai aand nie. Weereens jammer as dit nie lekker was nie.

Aliwal Dive Centre & Lodge
Christa R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa R
Enkelreisiger

Dit was awesome daar gewees.

Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan. Die mense is baie gasvry en vriendelik. Ek kon nie vir 'n beter vakansie-tuiste gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eilssn S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eilssn S
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam.

Die personeel was uitstekend en baie vriendelik sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aliwal Dive Centre & Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit. Hopelik sien ons julle weer as julle hierdie kant toe kom!

Groete,
Basie, Keith en die Aliwal Dive Centre span

Aliwal Dive Centre & Lodge
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodiestraat 2, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0e29000de264460b3c6f9d2bda20cc2541104373e4b5f2d8e614c118a21840d8ed851fff830f0d79184fa703a2330a0e89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 2 Moodie Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -30.206909134043 30.799884402447