Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkantmooi

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Alkantmooi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sanet B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Saam met vriende

Onvergeetlik! So aangenaam! Heerlike ervaring!

Dit was uit boonste rakke! Ons was aangenaam verras! Dit was puik! Pragtige uitsig op die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantmooi se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê by Alkantmooi, Sanet.
Baie dankie vir julle bespreking en voorspoed vir 2024.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete.
Renate

Alkantmooi
Pieter J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike plek.

Vanaf ons aankoms tot die dag wat ons verlaat het, was dit wonderlik. Die gasvrou was baie aangenaam en het ons by die huis ontmoet en deur alles gegaan. Dit het meer gevoel asof ons in ons eie huis was. Die rustigheid en kalmte het dadelik ingesink en ek kan verstaan dat mense vir lang periodes bespreek of weer terugkom. Ons sal vir seker weer terugkom. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en meer. Die see- en berguitsig was prentjiemooi en steel jou verbeelding, en dan kry 'n mens sommer "erfkoopsiekte'. Ons was hartseer om te verlaat, maar volgende jaar bly ons langer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantmooi se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Pieter.
Dit was n groot Plesier om jul hier by Alkantmooi te he. Hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete.
Renate

Alkantmooi
Ria C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastis

Gasvrou uitstekend, alles skoon en netjies, keurig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantmooi se terugvoer

Baie dankie vir jou bespreking by Alkantmooi.
Dit was n groot plesier.
Julle is enige tyd welkom.
Vriendelike groete.
Renate

Alkantmooi
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2926, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dec2516dc9211b2f2b7343b3ea06e58640b1b93fa30a7e425ed63ce78138e26c19d91fff7c5f65714db9daa1d21960b416b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2926 High Level Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.354937 18.9378241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem