Alkira Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alkira Lodge is 'n mooi villa wat B&B-verblyf op 'n privaat landgoed in Brenton-on-sea bied. Die huis is op 'n heuwel en spog met ongelooflike uitsigte oor die strandmeer, see, reservaat en die berge.

Verblyf word gebied in 6 en suite-kamers in die hoofhuis, asook die losstaande Shufflers' Villa wat vir die eksklusiewe gebruik van die gaste is.

Die slaapkamers in die hoofhuis het elk 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Van die eenhede het 'n kombuis en leefarea.

Shufflers' Villa is perfek vir 'n gesin of groep vriende van 6 mense. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die villa het 'n kombuis en leefarea wat lei na 'n stoep met 'n privaat swembad en borrelbad.

Die lodge is naby verskeie strande, Knysna en verskeie doendinge aan die Tuinroete.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alkira Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 688 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za