Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkira Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luxury Suite Ocean
B&B
Luxury Suite Fynbos
B&B
Deluxe-kamers Earth/Sky
B&B
Shufflers' Private Villa @ Alkira
Selfsorg
Lakeview Privaat Woonstel (slaapplek vir 4)
Selfsorg
Huisreëls

Aandete word vir die eerste aand namens gaste by die lodge gereël. Gaste moet asb. vooraf vir Alkira laat weet indien hulle eerder ander planne wil maak of spesifieke dieetvoorkeure het.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook word net in die aangewese areas toegelaat.
Gaste ouer as 10 jaar is welkom.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R6 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: W K Groblerlaan, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFBVgCq0VsmtA3AmyvVzUS7XQEhPTmJ2uYmkmIxXrx8w9GaTX3Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 W K Grobler Avenue Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.066855586105 23.03584992845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem