All Aboard Port
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Seaview-weg 22, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
-
Vanaf
R695R463 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
All Aboard Port is versteek in 'n pragtige tuin in Gqeberha (Port Elizabeth). Die bekoorlike selfsorgwoonstel bied 'n intieme wegbreek aan 'n paartjie, vriende of enkelreisigers wat op soek is na rus en vrede in 'n stil omgewing.
Die lieflike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het 'n privaat stoep met 'n eetarea. Gaste kan die gemeenskaplike tuin geniet en daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe vir lekker kuiers. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Olivia Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 67
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Old Seaview-weg 22, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink All Aboard Port het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Seaview-weg 22, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap