LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Chelsea Bewarea

All Aboard Quarter Deck   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

16% AF!
Spesiale aanbod
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 28 Okt 2026 tot 31 Des 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Old Seaview Road, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

All Aboard Quarter Deck is in 'n pragtige tuin in Gqeberha (Port Elizabeth) versteek. Die bekoorlike selfsorgwoonstel bied 'n intieme wegbreek aan 'n paartjie, vriende of enkelreisigers wat op soek is na rus en vrede in 'n stil omgewing.

Die lieflike oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n aparte toilet. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies, 'n see-uitsig en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi word voorsien.

Die eenheid lei na 'n dek met 'n uitsig oor die see en tuin. Gaste kan in die tuin ontspan, al fresco-etes geniet of die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Melissa P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Amazing stay. Wonderful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Alma S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en die moeite werd. Dit was 'n baie rustige kuier. Pragtige uitsig en netjiese kamer. Ons kon selfs 'n ligte aandete voorberei.
Apr 2025
Henk W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie netjiese verblyf, omgewing rustig en baie veilig.
Apr 2025
Clarisa S
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. Most peaceful stay I've experienced in a while and definitely the best breakaway a couple needs. I will definitely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Dawid L
4.6
Alles wat jy nodig het om jou batterye te laai. Enkelaand te kort om alles te benut. Eenheid baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Die tui...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 118

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 22 Old Seaview Road, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink All Aboard Quarter Deck het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
16 % AF
R950 R792
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R950
16 % AF
R950 R792
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
16 % AF
R950 R792
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Old Seaview Road, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b3f707996549b5e8e60632b984442e1c100c2cdca51ef05ec8e6d1f39d7ab1c90c179cf3e4bdbb8f56a37427d052f1dcbea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R792 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 22 Old Seaview Road Chelsea Farm 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008286480156 25.482404864418