LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by All over Africa Gastehuis | LekkeSlaap
+53

All over Africa Gastehuis

10 resensies
Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 3 Mrt 2021 tot 30 Jun 2021.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambrosia-straat 133, Birch Acres, Kemptonpark, 1618, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

All over Africa Gastehuis is 'n luukse grasdak-gastehuis in die stil woonbuurt Kempton Park en bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis bied 'n gratis optel- en aflaaidiens vanaf O.R. Tambo Lughawe. 'n Groot ontbyt en driegangaandetes is ook beskikbaar. Kospakkies word vir middagete verskaf.

Gaste kan kies tussen ons 6 gastekamers genaamd Renoster, Leeu, Luiperd, Cheetah, Buffel en Olifant. Elke kamer het slaapplek vir 2 tot 3 gaste. Vier van die kamers het grasdakke.

Die kamers is ingerig met gemaklike enkel-, dubbel- of koningingrootte-beddens. Vier van die kamers het en suite-badkamers, terwyl 2 van die kamers 'n badkamer deel. Al die kamers is ingerig met 'n TV en DStv, waaiers, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as gratis WiFi. Drie van die kamers het mikrogolwe en yskassies. Drie luukse kamers is in die huis en drie kamers is buite met hulle eie uitgange.

All Over Africa Gastehuis is net 7 km vanaf die Festival Mall, 12 km vanaf Greenstone Winkelsentrum, 13 km vanaf die Mall of Africa en vele meer winkelsentrums. Dis naby gholfbane en ander sportgeriewe. Toere in en om Johannesburg en Pretoria kan teen ekstra koste gereël word. Die Voortrekkermonument, Cullinan-diamantmyn en Gold Reef City is van die plekke wat besoek kan word. Die gastehuis reël ook toere na die Krugerwildtuin.

Die gastehuis bied toere aan na al die toeriste-bestemmings in Gauteng, insluitend 'n diamantmyn-toer en die Voortrekkermonument.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir All over Africa Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Ambrosia-straat 133, Birch Acres, Kemptonpark, 1618, Gauteng
  • Gaste dink All over Africa Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambrosia-straat 133, Birch Acres, Kemptonpark, 1618, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1NzhhMjVkLTM1ZDktNDczMy1hNzcwLWNmZjI5ZTg1MzQ1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 133 Ambrosia Road Birch Acres 1618 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.063912636875 28.201343929813
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!