Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

All Rounder Holiday Homes

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir All Rounder Holiday Homes
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gustav C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav C

Overall great stay. Will go again.

The owners welcomed me and my family in a very kind and friendly manner. Plus, the house was clean and very spacious. There are 3 beds in almost every room, and 1 room has 4 beds. The kitchen was nice and big, and the braai area is great. The stay was great, and I would recommend this place to any big group if they are in search of a nice and quiet yet awesome experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley M
Gesin met tieners

Een van my beste vakansies na 'n baie stresvolle jaar.

Verblyf was fantasties in 'n baie veilige area, met die mees vriendelike en hulpvaardige gashere/eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Ek en my familie ons het vir ons baie geniet as ek moet rate, sal dit 100% wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi J
Gesin met tieners

There were notices in each and every room 'don't this, don't that'. Ad is misleading about driveway and cars as you mustn't park in driveway but on grass.

Only communicated with Ingrid on WhatsApp. Why must I wait up to 5 days for a refund? Service seemed cold. Please put in ad that owners actually live on the premises. Although we were not bothered, teenagers playing pool at 11 caused noise.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

All Rounder Holiday Homes se terugvoer

Good morning 1) Notices of "don't do this and don't do that" are applicable to bathrooms where extractor fans are concerned (otherwise it will burn out if running 24 hours per day) and where spotlights on the outside of the house are installed (this is a problem to neighbors if burning throughout the night). 2) I, Ingrid only communicated with the client on Whatsapp, because I play competitive high Bowls and we were engaged in a Large Tournament at the Helderberg Bowling Club, therefore I was not available and my husband was kind enough to help out on the Thursday of arrival. 3) Deposit is payable within 5 days after departure because my cleaning team only comes in on a Wednesday and thereafter I can give feedback (this arrangement has been going on for 15 years and this is the 1st complaint we have received). Glad to hear the house was otherwise in good condition.

All Rounder Holiday Homes
Andrew K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew K
Gesin met klein kinders

Was redelik lekker, alhoewel dit die Saterdag gereën het, maar was nogsteeds fantasties.

Die area is baie stil en baie veilig. Geskik vir ou mense ook. Ek sal dit baie beslis aanbeveel vir gesinne om verhouding te bou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna R
Saam met vriende

Dit was baie lekker en gerieflik gewees.

Sal weer by All Rounder Holiday Homes besoek. Die liggin baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delia T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia T
Gesin met tieners

It was fantastic!

Die huis, ruimte en alles was net perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Gesin met tieners

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly en gekuier, sal beslis weer kom. Was skoon, netjies en presies wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denver M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denver M

Awesome, time away from everything, peaceful and quiet.

Time well-spent with fellow believers at an ideal location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renee P
Saam met vriende

We had a brilliant weekend, thank you to our hosts.

We have no complaints. The house was easy to find, with shops near enough. Ingrid is very friendly and always helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone M

Not too bad.

There was a little bit of disappointment like the free WiFi on the overview that was not provided. There was also an ant problem and the toilets were leaking, but overall it was a nice stay and we enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette S

Fantastiese naweek.

Baie goeie ontvangs, alles goed deurgegee. Plek is baie oulik ingerig. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer in die toekoms gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carly C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly C

Fantasties.

Ons groep het absoluut 'n wonderlike tyd gehad by hierdie huis. Al probleem wat ek gevind het, was toe ek daar aankom, was die vrou van die huis, Ingrid baie ongeskik, net omdat ons bietjie later aangekom het as die tyd wat gegee was. Ons het ook 'n probleem met die moppe en lappe gehad, dit was vuil en dit gestink voor ons dit gebruik het. Verder voel ons dat alles baie goed verloop het en ons het geen probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

Friendly hosts. Beautiful house. Neat and has everything. We had a great time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het die verblyf geniet.

Vriendelike gashere. Pragtige huis. Netjies en het alles. Ons het 'n heerlike tyd gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark John H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark John H
Saam met vriende

Great.

Dit was heerlik en die mense was ongelooflik vriendelik. Sal enige dag aanbeveel vir 'n groep vriende wat wil wegbreek vir die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan E
Saam met vriende

Lekke plek en goed toegerus.

Baie gerieflike verblyf. Goed toegerus vir warm en koue dae. Diens is uitstekend en baie vriendelik. Stap afstand van swemstrand en Kleinmond se hawe. Kort entjie se ry vanaf rivierswempoele. Kombuis is ook goed toegerus vir kosmaak. Sal hom definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Palmietstraat 61, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c11ea2701be9e5ac44fd78bd8d95eda2187f202a10f0c5037da6f17168825183ff8cd8519faf89635970b713a20042d8752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 12) 17 5 1 5 61 Palmiet Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 13:00 -34.3417703 19.0069248
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem