Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allegro Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Allegro Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacobus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus D
Enkelreisiger

Lekker rustig in die gastehuis oorgebly.

Die gastehuis was netjies en skoon. Ek kan hom met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome L
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf.

Waarde vir geld, skoon en netjies. Lekker gebly sowaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Besigheidsreis

Beautiful place.

Like the idea of having your own fridge and making your own breakfast in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gida D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gida D
Gesin met klein kinders

Wat 'n juweel in die Groot Karoo!

So lekker gebly! Ons was 4 gesinne met 5 kinders almal onder 5, en so lekker gebly! Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Uitstekende kamers. Ons het aandete geëet. Dit was lekker maar ons het gevoel dat dit duur was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata L
Enkelreisiger

Baie netjies en veilig.

Die sonkrag is 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Aircon maak die kamer heerlik warm. Baie mooi badkamer met 'n lekker stort. Die ontbyt in die kamer is 'n goeie plan, daar was selfs genoeg vir 'n ligte aandete en padkos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friedrich R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste eenheid, lekker aandete en 'n goeie ontbyt vooraf in eenheid geplaas.

Vriendelike gasvrou en personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beaulah R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beaulah R
Besigheidsreis

Oornagverblyf, goeie waarde vir geld.

Aanwysings kan dalk 'n bietjie meer aandag kry - vir iemand wie nie voorheen in Prieska was nie. Dit was donker en loadshedding het pas begin. Warm lakens behoort ook 'n goeie belegging te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allegro Guest House se terugvoer

Ja, beurtkrag skep maar 'n groot probleem waarvoor ons ongelukkig nie 'n oplossing het nie. Ons poog wel om dit vir ons gaste geriefliker te maak deur te sorg dat hul darem elektriese lig en Wi-Fi beskikbaar het tydens beurtkrag. Elektriese komberse dien ongelukkig ook geen doel as daar nie elektrisiteit is nie.
Ons het naamborde by die gastehuis se afdraai vanaf beide roetes. Ek kan glo dat die straatligte wat af is, dit seker moeiliker maak om die borde te sien. Jammer daarvoor.

Allegro Guest House
Annique B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig gebly.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

We can highly recommend Allegro. Excellent service, the owner friendly and an absolute pleasure to deal with.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en netjiese kamer. Gerieflik met die lekkerste aandete.

Het gevoel ons het tuisgekom. Eenheid goed toegerus. Ontbyt reeds in yskas gepak en aandete wat bedien is, was heerlik. Alda en haar span lewer puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L
Gesin met klein kinders

Gemaklik, gerieflik en baie skoon.

Ons het baie lekker by Allegro gebly en sal beslis in die toekoms weer van die verblyf gebruik maak. Die parkeerarea is baie veilig agter motorhek en onderdak. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf is skoon, netjies en baie gerieflik met alles wat jy nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gelukkig.

Baie skoon en netjies. Jammer daar is geen uitsigte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jc H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc H

Aan te beveel.

Ruim, skoon, en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allegro Guest House se terugvoer

Baie dankie! Ons is bly jul het jul verblyf by ons geniet.

Allegro Guest House
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Besigheidsreis

Als was perfek.

Allegro was 'n aangename verrassing. Ontvangs was hartlik. Kamers was pragtig, ruim en volledig toegerus. Aandete wat ons vooraf gereël het was beter as hotel kos. Ontbyt was baie lekker en maklik om saam te neem op die pad. Sal vir seker weer daar bly en beveel hulle aan enige persoon wat moet oorslaap op Prieska.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alessandro P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alessandro P
Enkelreisiger

A nice location for a trip through Prieska.

Very nice room. Very friendly owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian S
Gesin met tieners

Aangenaam.

Alhoewel hierdie gastehuis aandete adverteer, is ons geen aandete aangebied nie, selfs nadat ons gevra het oor aandete in omgewing. Ons is wel braaigeriewe aangebied. Die kamers was baie skoon en netjies en ons het 'n aangename verblyf gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allegro Guest House se terugvoer

Dis reg. Ons bied aandete aan, maar ons advertensie noem dat dit vooraf bespreek moet word. Ongelukkig is Prieska n klein dorpie en geen eetplek is op Oukersaand oop nie.

Allegro Guest House
Johan P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ontvangs was hartlik en kamers netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, baie mooi en netjies en baie vriendelik ontvang.

Ons was bietjie vroeg by ons bestemming, maar baie vriendelik ontvang. Die woonstel was gereed en ons kon ingaan. Dit is voorwaar 'n oase in die dorre Karoo en ons sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B
Enkelreisiger

Rustig en vriendelik.

Ontvangs was vriendelik. Die kamer was skoon en baie netjies en het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-mare M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mare M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en mooi kamers.

Daar was net klein probleem met kussing op bed (voëlmis, stof en stukkie sement) en die feit dat ek twee keer in die kamer vasgesit het weens sleutel wat nie die deur wou oopsluit nie, en ek gebel het vir hulp, maar die foon nooit geantwoord was nie. Die parkeerplek is ook bietjie knap as die kamers vol gaste is, so indien jy 'n groot voertuig het, sal ek dit nie aanraai nie. Verder was daar moeite gedoen met die yskas (ontbyt) en was dit 'n lekker slaapplek met heerlike lugverkoeling en televisie. Die kamers is ook regtig mooi asook badkamer was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allegro Guest House se terugvoer

Ek is baie jammer om te hoor dat jou beddegoed nie skoon was nie - ons het nogal n probleem met die stukkies sement wat nog uit die dak val aangesien dit n nuwe gebou is.
Jammer oor die vassit - ons het gesien die sleutel se een puntjie is afgebreek en het die sleutel vervang.

Allegro Guest House
Anneke V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Gesin met tieners

Baie tevrede.

Ons het baie lekker daar gebly. Lekkerste aandete gekry en kan glad nie kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly en sal weer besoek.

Die gastehuis is baie netjies, skoon en gerieflik. 'n Stort is geriefliker vir ouer mense as 'n bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 8, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA366857f60a96e0799e6c5a3d09c7fc999c091410ed04ff301e9b2b19b5f3928bca7bbc317e643e003b77c2dacf33b65a78cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 8 Voortrekker Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.66993 22.75104
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem