Bayswater Akkommodasie by Allegro Guesthouse Bloemfontein | LekkeSlaap
+33
+33

Allegro Guesthouse Bloemfontein

Gastehuis
  • Vanaf R690 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37A Rhyn Laan, , Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Allegro Guesthouse is geleë in Bayswater, een van Bloemfontein se noordelike voorstede.

Ons bied 7 luukse en suite-kamers, elkeen volgens 'n unieke tema versier. Ons onderneming is ook rolstoelvriendelik.

"Allegro" is 'n musiekterm wat "lewendig" en "passievol" beteken. By Allegro is gasvryheid ons passie. Ons nooi jou uit om legendariese Suid-Afrikaanse gasvryheid te beleef.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Allegro Guesthouse Bloemfontein
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 37A Rhyn Laan, , Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Allegro Guesthouse Bloemfontein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37A Rhyn Laan, , Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911067df29331a55b7d1fee14e0b260ad6741ebdd2eaeba85a51fa6320f78c8652a7496e245fc3873c66c2a2716c65eb7bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 37A Rhyn Avenue Bayswater 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.088644553614 26.233881516533
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za