Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allesreg Chalet E2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Allesreg Chalet E2
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marina A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina A
Gesin met klein kinders

Lekker verblyf met die see op jou voorstoep.

Ons het so lekker gebly dat ons besluit het om sommer ons verblyf met 2 dae te verleng. Die plekkie is toegerus met als wat jy benodig - die skottelgoedwasser was 'n bonus! Sal beslis vinnig weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry W
Gesin met klein kinders

Lovely, stress-free long weekend away at the beach.

The dishwasher was a nice touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien M
Saam met vriende

Heerlik gerus!

Was 'n lekker rustige vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging

Uitstekende ligging, skoon en netjiese verblyf ! Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pc D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc D
Saam met vriende

Perfekte vakansie.

Ek sal hierdie woonstel vir enige persoon aanbeveel. Dit is skoon, netjies en perfek geleë. Werklik waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha C
Gesin met klein kinders

Ligging is perfek - die see letterlik op jou voorstoep.

Die ligging is perfek - jy het letterlik die see op jou voorstoep teen 'n fraksie van die koste wat jy by ander plekke moet betaal. Die klein strandtjie reg oorkant die pad was ideaal om te gaan sandkastele bou en net op 'n rots te sit en vir die see te staar. Sal dit beslis weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique V
Gesin met klein kinders

Alles reg het 'n heerlike uitsig oor die see. Die see is op jou voorstoep om te geniet.

Ek sal vir seker weer wil gaan na presies net daar. Die agente was ongelooflik oulik en behulpsaam. Ons moes onverwags langer bly a.g.v weersomstandighede wat ons daar gehou het en hulle was so behulpsaam om ons probleem op te los met minimum koste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allesreg Chalet E2 se terugvoer

Goeie more, dankie vir die mooi boodskap. Julle is enige tyd welkom en is bly julle het dit geniet.

Allesreg Chalet E2
Marianna D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna D
Gesin met tieners

Heerlike verblyf. Skoon. Goeie diens.

Die plek was goed toegerus. Alles was skoon en in plek. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Allesreg Chalet E2 se terugvoer

Hi Marianna,
Dankie baie vir die mooi boodskappie.

Allesreg Chalet E2
Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona-weg 62, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e0f79674814709571a8d6c29711fd8bbb6dde8a748f2543ff1ba0f75190785353f0076b045f4c75413283a201e725a0288b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 62 Lilliecrona Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.851521718662 30.38508867683
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem