Alleyn Self-catering
- Kapasiteit: 42 persone
-
Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadia-straat 851, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R520 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Alleyn Self-catering skuil in Arcadia in Pretoria. Hospitale, winkelsentrums, historiese landmerke soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Booklyn Winkelsentrum, en Loftus Versveld Stadion is nie ver hiervandaan nie.
Ons het 5 selfsorg-eenhede met 2 of 3 slaapkamers. Elke tweeslaapkamer-eenheid het 1 koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer met bad en stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke drieslaapkamer-eenheid het 1 koningingrootte-bed, 4 enkelbeddens, 'n badkamer met bad en stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. 'n TV met DStv, 'n bababed, lugversorging, WiFi (1 GD per dag gratis), 'n swembad, en veilige parkeerplek is ook beskikbaar op die perseel. Skoon linne en handoeke word voorsien en die woonstel word 1 keer ’n week skoongemaak.
Doendinge in die omgewing sluit inkopies, swem, fietsry en tennis in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Arcadia-straat 851, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Gaste dink Alleyn Self-catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 42 persone
-
Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadia-straat 851, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom