LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Allianto Boutique Hotel | LekkeSlaap
+57

Allianto Boutique Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Allianto Boutique Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Miemie N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miemie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die ontbyt was van hoogstaande gehalte. Personeel baie vriendelik.

Lo-ammi L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lo-ammi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naam is misleidend, dis net 'n gewone gastehuis, nie 'n Boutique Hotel & Spa nie.

Ons was teleurgesteld. Die aanwysings is nie korrek nie. Nie plek om hare droog te blaas nie (geen spieël in kamer, net in badkamer, maar geen muurprop naby nie). Spieël hang skeef. Ottoman is gebreek. Handdoeke is uitgerafel. Ontbytbak was "getjip". Tafels buite op stoep was baie stowwerig.

Vivienne R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne R

Dit was baie netjies en skoon en die matrasse was baie gemaklik.

Dit was 'n rustige omgewing om in te bly - die ideale oornagplek.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patrys-straat 7, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhZWYwMTFmLTA4YmItNGNiYy05NTFkLTkzODIxNmQ0YmQ5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 7 Patrys Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.440463822621 21.290307641029
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!