LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aloe @ the Sea | LekkeSlaap
+22

Aloe @ the Sea

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Aloe @ the Sea
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kallie K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, stil en luuks!

Ons het vir 'n tweede keer oorgeslaap. Alles wat ons wil hê en nog meer! Hoogs aan te bevele!

Kallie K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier!

Netjies, stil, moderne gastehuis met alles wat ons ons nodig gehad het.

Shireen C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasantly surprised by the attention to detail.

Very warm welcome and greeting by the host on our arrival. Very homely feeling and fresh fragrance when we entered the accommodation. We were supplied with treats, which was unexpected. All our needs taken care of.

Aloe @ the Sea's terugvoer

It was lovely to meet and host you. Hope to see you again.

Aloe @ the Sea
Bertus M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good standard. Very enjoyable.

Will use it again. Will consider retiring in Mossel bay. Very neat town with an orderly layout. Good Facilities. Good location.

Aloe @ the Sea's terugvoer

Dit was heerlik om julle te huisves. Al is Aloe @ the Sea in 'n baie veilige buurt, met geen misdaad nie, is daar 'n veiligheidsdeur, diefwering en 'n nood-alarmstelsel, bloot vir ons gaste se gemoedsrus. Mosselbaai is waarlik 'n buitengewone paradys.

Aloe @ the Sea
Adelaide T - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, waarde vir geld.

Meer as wat ons verwag het. 5 ster-verblyf en behandeling. Stil en rustig in 'n lieflike area. Baie ekstras wat nie genoem word nie soos jogurt en 1 liter melk in die yskas, beskuit, koffie, suiker, graankos. Badkamer met sjampoe, lyfroom, handewasseep, snesies en genoeg toiletpapier en lugverfrisser.

Aloe @ the Sea's terugvoer

Dankie Adelaide, dit was heerlik om julle te huisves. Ek is bly Aloe @ the Sea kan 'n blessing vir ons gaste wees.

Aloe @ the Sea
Sally K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Marinei is 'n gasvrou duisend en lekker bederfies daarby. Sal absoluut Aloe aanbeveel.

Andre V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie lekker, alles wat ons wou gehad het.

Sal definitief weer hier bespreek en vir 'n langer tydperk.

Aloe @ the Sea's terugvoer

Dankie André, ons huisves julle graag weer!

Aloe @ the Sea
Linda S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek!

Sal nerens anders bly nie. Skoon en netjies met vriendelike diens.

Aloe @ the Sea's terugvoer

Dankie Linda! Dit was lekker om julle te ontvang! Kom kuier gerus weer!

Aloe @ the Sea
Emil B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus. Goed geleë en bedagsame gashere.

Aloe @ the Sea is goed geleë, netjies en in alle opsigte baie keurig toegerus. Dis ideaal vir 'n nag of twee, maar kan bietjie beknop wees vir langer verblyf.

Aloe @ the Sea's terugvoer

Dankie Emil, dit was heerlik om jul as gaste te hê!

Aloe @ the Sea
Pieter P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en rustige dorp.

Gastehuis baie mooi, veilig en netjies. Ons is baie hulpvaardig en vriendelik bedien. Sal dit beslis aanbeveel.

Sias C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat, hartlik ontvang. Blyplek modieus ingerig.

Ligging goed naby winkels, eetplekke, strande.

Stefan S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie is pragtig. Netjies, modern, kon nie vir beter gevra het nie.

Hulle het uit hul pad gegaan om ons moeder te akkommodeer toe sy as 'n ekstra gas saamgery het. Vriendelike hartsmense! Ons het tuis en welkom gevoel. Sal keer op keer by Aloe @ the Sea oorbly wanneer ons daardie rigting reis.

Ilse P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjiese woonstel.

Egte mense en uitstekende gasvryheid. Baie netjies en lekker ligging as jy mosselbaai verken. Al die inligting mooi uitgesit vir aktiwiteite en toeriste. Die eienaars bied ook self uitstappies aan teen bekostigbare pryse!

Aloe @ the Sea's terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer!

Aloe @ the Sea
Karien M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome.

Puik verblyf met al die geriewe wat jy benodig toegedraai in 'n pakket van gasvryheid.

Aloe @ the Sea's terugvoer

Dankie Karien! Dit was heerlik om julle te huisves. Sien uit daarna om julle weer te sien.

Aloe @ the Sea
Sandisiwe J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandisiwe J
Enkelreisiger

Great and peaceful stay.

Great, clean place. The host is extremely friendly.

Aloe @ the Sea's terugvoer

Thank you Sandisiwe! Hope to see you again at Aloe @ the Sea!

Aloe @ the Sea
Johan L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en vyfster-netheid.

Ons het Aloe @ the Sea baie geniet en sal weer daar tuisgaan met volgende besoeke aan Mosselbaai.

Aloe @ the Sea's terugvoer

Baie dankie Johan. Ons huisves jul graag weer!

Aloe @ the Sea
Lorenza H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenza H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ek verwag het.

Die eienaar was so vriendelik, die kamer is mooi en jy kry meer as waaroor jy betaal. Stunning verby!

Aloe @ the Sea's terugvoer

Baie dankie Lorenza!,

Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Aloe @ the Sea
Michelle L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L
Gesin met klein kinders

Lovely overnight stay. Beautiful.

We definitely enjoyed our stay. Highly recommended.

Louis. D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis. D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Dit was nog die skoonste en netjiesste plek wat ek al in gebly het van al die plekke oor die jare as ek met verlof gaan. Als wat jy nodig het is daar, selfs 'n brandblusser wat ek nie by ander plekke gesien het nie. Die gasvryheid was ook ongelooflik. Ek sal enige tyd weer daar bly. Wat vir my baie opvallend was, is die skoon stort en badkamer.

Aloe @ the Sea's terugvoer

Baie dankie! Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons glo jul gaan weer kom kuier.

Aloe @ the Sea
Karen B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties om in so mooi netjiese plek te kon bly.

Marinei en haar man, Kobus Bester, is aangename mense en het 'n mens baie tuis laat voel. [email protected] sea is voorwaardelik 'n pragtige en netjiese plek en het alles gehad wat mens benodig. Ek sal beslis vriende en familie van hulle vertel. Ons het 'n aangename tyd gehad in Mosselbaai, danksy Marinei wat gereeld voorstelle gehad het om meer van Mosselbaai te kon beleef. Baie dankie vir die goeie diens.

Aloe @ the Sea's terugvoer

Baie dankie! Dit was wonderlik om jul te ontmoet. Ons sien uit daarna dat jul weer kom kuier!

Aloe @ the Sea
Johnny D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny D
Besigheidsreis

Perfect decor with all that is needed to live, it is a home away from home

Well received and had the privacy I required as I had a lot of e-mails to sort out and send. Very clean and well kept unit. I will be back for sure.

Aloe @ the Sea's terugvoer

Thank you Johnny. It was lovely having you. Looking forward to your next stay.

Aloe @ the Sea
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harry Millerstraat 14, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYKVpccj8pXoAI0NQjCmyC8tZMz1aCjWmMpcCGRnDa1GVhllKv3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 21 5 1 5 14 Harry Miller Street Linkside 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.190957 22.139524
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!