Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maureenstraat 8, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R679 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Accommodation het pragtige en suite-slaapkamers in Wilkoppies, Klerksdorp. Die gastehuis is ideaal geleë naby die middedorp wat winkels, restaurante, besighede en ander geriewe het.

Aloe Accommodation beskik oor selfsorgslaapkamers wat slaapplek bied aan 2 tot 10 gaste. Hierdie slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, dubbelbed óf twee enkelbedens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, onbeperkte WiFi, n mikrogolf, platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas.

Ontbyt en aandete kan gereël word teen 'n ekstra koste. Die gastehuis het 'n swembad, braaigeriewe, wasgoeddienste en veilige parkeerplek. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir Aloe Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 5

Ligging

  • Maureenstraat 8, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R679
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R679
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maureenstraat 8, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63nVGUOgn8s15OcLhMlyKkTNWDNG3rWU4UgwCoxr48AjelGijN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R679 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 8 Maureen Street Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.819810699174 26.676535004963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem