Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Arbour Cottage 1

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R538, Beers Rust-plaas, Erfdeel 14, Mbombela, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R997 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Aloe Arbour Cottage 1 bied gerieflike plaasverblyf wat skuil in die welige natuur net 8 km buite Witrivier in Mpumalanga.

Dié kothuis het slaapplek vir maksimum 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die sitarea het 'n enkelslaapbank. Die bed het 'n elektriese kombers en daar is ook lugversorging en 'n losstaande waaier in die eenheid. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke, linne en toiletware word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, strykyster en strykplank toegerus is. Daar is 'n wasgoedlyn buite. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n slaapbank, gasverhitter en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Met aankoms sal daar melk en water in die yskas wees, 'n fles plaasheuning sowel as genoeg koffie en tee. Die kothuise word van Maandae tot Saterdae skoongemaak, maar nie op Sondae of openbare vakansiedae nie tensy dit versoek word en dan slegs teen ekstra koste.

'n Kragopwekker sal van 19:00 tot 07:00 loop gedurende beurtkrag.

Buite is daar 'n stoep met sitplek, 'n etenstafel, 'n draagbare braai en 'n uitsig oor die plaas. Gratis parkeerplek is langs die kothuis op die perseel beskikbaar.

Die plaas is naby die Krugerwildtuin, Sabie Sand-reservaat en die Groot Swaai by Graskop. Gaste sal 'n pamflet met plaaslike besienswaardighede in die kothuis vind.

Sekuriteit op hierdie pragtige plaas word verseker deur gemonitorde, buitekameras.

Slaapplek

’n Bespreking by Aloe Arbour Cottage 1 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Aloe Arbour Cottage 1
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Caroline (Candy) Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 4

Maande gelys 10

Ligging

  • R538, Beers Rust-plaas, Erfdeel 14, Mbombela, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R997
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R997
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R538, Beers Rust-plaas, Erfdeel 14, Mbombela, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c807d59ac612d41e25734d37d4cefa6567e256e6e192545dcbf42fd0601099063bf2e6248f9f40455b04bc3109efb4c2c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R997 per nag (plek vir 3) 1 5 1 4 R538 Portion 14 of Beers Rust Farm 1240 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.28344 31.059408
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem