Aloe Croft
Beskrywing
Aloe Croft bied moderne selfsorgverblyf op 'n omheinde landgoed waar diere vrylik rondloop. Dit sal jou tydjie hier by ons 'n verkwikkende ervaring maak. Of jy Howick besoek vir sake-redes of vir plesier, Aloe Croft sal jou verwelkom in dié klein dorpie wat deel vorm van die Midlands Meander. Ons is ook naby 3 gholfbane, wat Aloe Croft die ideale verblyf vir gholf-entoesiaste maak.
Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede, naamlik Africana, Buhrii, Cilliaris en Hahnii. Elke eenheid het 'n privaat ingang, en suite-badkamer, verhitting vir die koue maande en 'n volledige kombuis of 'n kombuisie. DStv is beskikbaar in elke eenheid. Gaste kan ontspan op die veranda.
Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek. Gaste het ook toegang tot die boma waar hulle kan braai of net die prag van die vuur in die aand kan geniet, terwyl hulle na die ontspannende natuurgeluide luister.
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Aloe Croft gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |