Aloe Eden

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloe Eden bied sakpas-selfsorgverblyf in Reebok, sowat 800 m vanaf die strand, met 'n uitsig oor die see waar jy die dolfyne en walvisse, tydens die seisoen, kan sien baljaar. Ons is 'n geakkrediteerde lid van die Mosselbaai Gastehuis Gilde.

Aloe Eden is 'n grondvloer-eenheid met slaapplek vir tot 5 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en alle kombuistoebehore. Die woonstel het ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv. WiFi-toegang word ook voorsien. Buite braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Aloe Eden sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloe Eden gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false